Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Chalets Marloth Park

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Magdalena Johanna (Joey) Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 106 resensies vir Buffalo Chalets Marloth Park
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontevrede.

Glad nie lekker gebly nie. Bou rommel was by ons huis. Die trappe na die dek toe was gebreek en onveilig. Die splashpool was vuil en lek. Hou i dag dan is hy leeg. Die aircon moet jy krag koop, maar aircon lek en maak nie koud nie. Die braaier is vuil en geroes. Het geboek vir 5 nagte en moes ander plek soek om ons vakansie te kon geniet. Het net 2 aande geslaap. Daar's ook geen diere nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Wonderlik.

Diere-interaksie, in die natuur en uitsig oor die Krokodilrivier as jy gaan stap is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilly T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilly T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was very good. Helpful in every way. Thank you.

The staff was accommodating, they even contacted owners about a forgotten item which was retrieved. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Gesin met tieners

'n Klein en knus plekkie. Voel bietjie toegekamp. dus kom diere nie eintlik daar nie.

Dikwela beurtkrag. Net buurman se kragopwekker wat steurend is. Selfs deur die nag. Gemakstoele kan beslis voorsien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Die woonstel het alles wat nodig is om 'n wegbreek gemaklik te maak. Die braai-area buite is heerlik onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met tieners

Sielsrus.

Chalet is klein, maar gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Lieflike omgewing. Ons kon lekker gaan stap en bokke kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Chalets Marloth Park se terugvoer

Deidre,
Ja, die Chalet is klein volgende keer bespreek julle Buffel wat heelwat groter is. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete, Joey.

Buffalo Chalets Marloth Park
Luhan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Beste kuier ooit. Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal my weer sien. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Rede hoekom ek nee sê is dat voertuig staan te ver vanaf die betrokke woonplek, moes self krag koop vir lugreeling, braaigeriewe nie na wense nie. Jy kyk vas in 'n lodge reg voor jou met lawaai van watertenks en generator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien O
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Al die geriewe is daar. Die enigste wat gepla het was die kombers in die kas bo wat stowwerig was en die trapreling wat onder nie stewig vas is nie. Die dubbelbed op die boonste verdieping se matras kan van beter gehalte wees. Ons die bokkies en vlakvarke baie geniet. Dankie aan Precious wat ons vriendelik ontvang het en Joye wat gebel het om te hoor of ons veilig aangekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tokkie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tokkie V
Saam met vriende

Baie rustig gewees.

Dit was baie rustig en die diere is baie mak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Netjiese en bekostigbare verblyf. Sal Buffalo Chalets beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met vriende

Baie skoon en rustig.

Het dit baie geniet en lekker saam gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super value for money. Close to main road.

Super value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, baie netjies met alles wat jy benodig.

Pragtige Bosveld en so naby aan die Krokodilrivier. Ons het saans die leeus en seekoeie gehoor by die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, en lekker naby die Kruger Wildtuin

Dit was n aangename kuiertjie in Marlothpark, by Buffalo Chalets. Dit was lekker naby die Kruger Nasionale Park. Ons het ook lekker ontspan by die Chalet, en by die winkeltjies in Marlothpark self is alles te kry wat jy benodig. Die diere wat laatmiddag by ons kom kuier het is regtig ’n bonus! Ons sal beslis weer by Buffalo Chalets tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalie T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie T
Gesin met tieners

Rustig en veilig.

Naby aan Krugerwildtuin. Goeie waarde vir geld. Rustig en veilig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas William D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Ons het 'n goeie aflag op die prys gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en diens was baie goed.

Die Krugerwildtuin is naby om te besoek en daar is baie aktiwiteite naby om te doen, soos perdry, quad-ry en olifantbesoeke. Baie wild om die verblyf wat dit lekker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Gesin met tieners

Heerlik rustige natuurlike omgewing. Die bosbokkies was ’n bonus!

Die ligging is perfek aangesien jy loopafstand is van die wildtuindraad. Die blyplek voldoen aan alle verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Rustig en stil in die seën van die natuur.

Die verblyf self was aangenaam. Twee van die drie dae wat ons daar was, was die hele oord se munisipale water af. Die oordbestuur sal moet let op oorbeweiding! Sommige diere, soos veral die vlakvarke, hou nie 'n gemaklike veilige afstand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Plekkie

Dit was lekker snoesig en alles wat ons nodig gehad het. Dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Chalets Marloth Park se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier by Buffalo Chalets.

Buffalo Chalets Marloth Park
Ilse D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en vriendelike diens.

Heerlik gekuier en uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en puik waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig, ons is opgradeer sonder enige ekstra fooie. Joey het ekstra moeite gedoen met die bespreking en seker gemaak dat alles piekfyn is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Chalets Marloth Park se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Buffalo Chalets Marloth Park
Ria F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Alles was baie netjies en skoon. Jy kry waarde vir jou geld. Ontvangs was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Vriendelike ontvangs. Goed toegeruste chalets.

Vlakvark is 'n pragtige eenheid met goeie selfsorgtoerusting. Dankie Joey vir vriendelike ontvangs. Ons het 'n lekker tyd daar deurgebring - sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al ons behoeftes voldoen.

Lekker gerieflik skoon en sakpas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klarinda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarinda V
Enkelreisiger

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Die eienaars is amazing en maak mens ongelooflik tuis voel. My volgende wegbreek is definitief by Buffalo Chalets. Daar is nie 'n plekkie wat vir jou meer waarde vir geld sal aanbied in Marloth nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig in die natuur.

Dankie aan die gasvrou en haar personeel vir hulle uitstekende diens. Die chalets was skoon en netjies. Linne is omgeruil na 'n week. Daar is 'n splash-pool om heerlik af te koel en braaigeriewe vir die kampvuur saans. Braaiers is daagliks skoongemaak en hout was beskikbaar. Die natuur is asemrowend pragtig en diere kom eet uit jou hand. Buffalo Chalets word hoog aanbeveel vir familie en vriende om daardie wegbreekkans te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sifiso S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso S
Gesin met klein kinders

Feels like family there.

The owner and the husband were really friendly, the caretakers were also great. They even brought me a gift as it was my birthday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste prys vir bosveld-verblyf.

Netjies skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal 'n goeie oornagplekkie wees, nie 'n vakansie-opsie.

Ek kry die eienaar jammer, want die nuwe lodge om haar het die hele boseffek weggevat. Daar is net bourommel om Buffalo Chalets en die nuwe lodge se generator raas verskriklik as daar load shedding is, nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Alles wat nodig was beskikbaar.

Lekker gebly. Baie dankie, Joey. Skoon, alles wat nodig is. Sal definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanea S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanea S
Saam met vriende

Foto's op webwerf misleidend, swak.

Die eerste nag kon ons nie in die eenheid slaap wat ek bespreek het nie. My seun het in die eienaar se huis geslaap. Die eerste dag was daar gewerk om die chalet en lyn gespan wat dit bemoeilik het om my moeder wat 'n rolstoel moet gebruik te akkomodeer. My seun het haar gedra. Die splash pool is 'n grap. 'n Mens kan dit glad nie 'n splash pool noem nie. Dit is so klein twee mense sal glad nie ordentlik daarin kan beweeg nie. Die 2de dag is ons na ons eenheid geplaas, spasie 'n bietjie beter. Toe ons laat die middag by die eenheid kom het ons geen badkamerhanddoeke gehad nie. Dit is eers die volgende oggend aan ons gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam, sal enige tyd aanbeveel.

Ons het in Vlakvark tuisgegaan en dit baie geniet. Die kamer was skoon en goed toegerus en alles het gewerk. Dit was aangenaam om tyd op die mooi stoep deur te bring met die braaiplek sommer naby. Parkering kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sifiso S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso S

Very accommodative and helpful.

Deborah was very accommodative and helpful. We enjoyed the tranquility and the roaring of lions from a distance at night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie akkommoderend en hulpvaardig.

Deborah was baie akkommoderend en hulpvaardig. Ons het die rus en die gebrul van die leeus in die verte saans geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie oulik en gerieflik.

Baie dankie, ons het ons verblyf geniet en die eenhede is volledig toegerus, skoon en netjies. Jy hoef werklik net jou voedsel, drinkgoed en klere saam te neem. Baie naby aan die hek, wat ook vir my goed is. Die ontvangs is vriendelik en opreg. Sit net lugversorging in. Ons kan nie werklik kommentaar op veiligheid lewer nie, dis soos by enige ander plek, jou veiligheid is so goed as wat die sekuriteit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie oulike plek, skoon, vriendelike diens. En die bonus is die diere wat voor chalet verby beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heerlik met die wilde diere wat gereeld kom inloer.

Heerlike bosbelewenis met tog luuksheid van 'n woning. Lekker om te gaan stap en baie goed geleë. Die naggeluide is baie kalmeerend en sal definitief weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jorina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie naggeluide hoor nie a.g.v bure se JoJo-houers.

Ek kan ongelukkig nie die Zebra-eenheid aanbeveel nie, alhoewel die eenheid skoon en netjies was en ons baie vriendelik ontvang was. Die bure se JoJo-houers is reg by die kuier- en braaigebied en dit maak 'n vreeslike lawaai. Die bure se swembadpomp "hardloop" ook heeltyd en versuur die rustigheid wat mens so graag na soek in Marloth. Daar was ook bouers in 'n onklaar huis langs die eenheid in die aand wat heeltyd geraas het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oswald M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Oswald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik om persoonlike redes.

Alhoewel dit in alle opsigte goeie verblyf onder normale omstandighede is, was ons baie teleurgestel omdat dit glad nie rolstoelvriendelik was soos aangedui is op webwerf nie. Nodeloos om te sê dat dit baie moeilik was vir my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, baie dankie.

Vriendelike diens, netjiese geriewe, goeie waarde vir geld. Meer privaat ablusiegeriewe sal dit nog beter maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Gesin met klein kinders

Lekker veral Debora opsigter baie vriendelik.

Verander net bietjie die beddegoed en gordyne na bietjie kleur, daar is werkers regagter die chalets jou uitkyk van die park - nie so lekker jy kyk in balke vas wat om die chalets gespan is, sou lekker gewees het om lekker diep in die park te kon kyk .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie rustig.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met vriendelike diens.

Ons het verblyf baie geniet, ekstra dankie vir Debora wat ons met alles gehelp en bygestaan het. Enigste negatief is die bure se huis wat die uitsig erg belemmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Quintin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongerieflik.

Dit het ingereën by die stoep ons moet die water uitskep en vloere mop .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angret S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het was er fantastisch, allemaal dieren vlak voor onze eettafel.

Het was er fantastisch, allemaal dieren vlak voor onze eettafel. Geen wifi terwijl dit wel stond aangegeven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Niks wat ons,sal wil verander nie. Was rustig en kon lekker ontspan. Heerlik om die wild op jou deur se stoep te sien .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen D
Saam met vriende

Ontspannend en gerieflik naby Wildtuin se ingang.

Lekke wegbreek, ideaal geleë om Wildtuin te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net genoeg.

Wat meer het 'n mense nodig as jy uit die stad uit wil kom vir 'n naweek na die bos toe. Ons plekkie was perfek, en als wat jy nodig het is daar. Die lugversorger is 'n bonus. As jy 'n plek soek om jou kop neer te lê na 'n dag in die park maar nie 'n arm en 'n been betaal nie, is Buffalo Chalets perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anuska B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuska B

Was regtig lekker en rustig.

Die verblyf is baie goed toegerus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik in die natuur.

Vir ons was dit so lekker om in die natuur te wees. Langs die Kruger en 15 minute weg van die Krokodilhek. Om in die middag te sit en 7 Koedoebulle 20 treë van jou te sien of goed 20 Zebras. 'n Heerlike kampvuur is 'n seën. Om in die nag die leeus of olifante te hoor en in die môre op te staan en daar lê 'n Bosbok op die gras voor die deur kan net lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikaela N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikaela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We really enjoyed our stay by Buffalo Chalets. Beautiful scenery. Cosy accommodation. Will definitely stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek om te bly.

Ons het regtig Buffalo Chalets geniet. Pragtige omgewing. Gerieflike verblyf. Sal definitief weer hier kom bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige verblyf, naby aan Krugerpark. Rustig en baie wild in Marloth Park wat baie mak is en naby die huise beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Het die verblyf geniet. Dit is in die bos baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Vlakvark is toegerus met alles wat nodig is om die verblyf gemaklik te maak teen 'n bekostigbare prys. Dit is binne stapafstand vanaf die rivier vir wildkyk. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Rustigheid bly maar die beste in die natuur.

Baie lekker gebly in Buffel. Eenheid baie netjies en skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin-lee S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die chalets is goed toegerus en absolute waarde vir geld as jy akkommodasie naby die Kruger Wildtuin soek. Plekkie was skoon en netjies met goeie gehalte breekware en linne. Ons het heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will visit again soon. Met the owners who are wonderful helpful people.

Had a great time. We had a peaceful 5 days. Value for money in the bush. Will use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Dit is altyd lekker om by Buffalo Chalets Marloth Park te gaan bly, die chalet is netjies en skoon, alles wat nodig is om die verblyf gemaklik te maak is beskikbaar. Ons was al voorheen daar en dit was ons eerste keuse toe ons weer in Marloth Park wou gaan kuier. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker.

Om opbouende kritiek te kan gee, sal ek net sê hulle moet 'n houtafskorting of iets tussen hulle plekke en die bure maak, want as jy nog so sit en koffie drink in die oggend en vir die bokkies kyk is die plek langsaan se werkers daar wat vir mens kyk en jy sien hulle wasgoed wat afbreek aan die bosatmosfeer maak en ek moes maar ophou koffie drink en ingaan elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P

Baie lekker.

Die verblyf was baie lekker en bekostigbaar, ek sal Buffalo Chalets enige tyd aanbeveel, die chalet was netjies en skoon. Baie dankie aan Joey, die rigting-aanwysings en algemene inligting wat sy verskaf het was baie akkuraat en van groot waarde. Dit was ons eerste besoek aan Marloth Park maar dit sal nie ons laaste besoek wees nie, vir seker. Dankie aan Deborah wat ons so mooi ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Kon nie vir beter gevra het nie.

In die bos. Nes 'n regte bos-vakansie hoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great value for money.

Beautiful place and the wildlife is right at your door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Enkelreisiger

Gerieflike eenhede en baie goed geleë vir dagritte na die wiltuin.

Sentraal geleeë en naby Marlofh se winkels. Stil gedeelte met geen voertuiggeraas nie. Die wilde diere dra by tot die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastascha H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nastascha H

Lekker!

Die ligging is perfek en die huisie is net reg vir rustig wees, naby aan hoofpad en maklik toegangbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf in Vlakvark is gemaklik en voldoen aan al die basiese behoeftes vir twee mense.

Verblyf in Vlakvark is gemaklik en voldoen aan al die basiese behoeftes. Die 20 liter geyser is egter onvoldoende vir twee mense, weet nie hoe dit sal werk vir 4 of 5 mense nie. Die eienaar het egter 'n aanduidig gegee van opgradering van die geyser. Indien dit reggestel is behoort verblyf gemakliker te wees, die grootte van die yskas en die lugversorger is beslis 'n sterkpunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig en pragtig. Skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne B
Saam met vriende

Excellent. Friendly people. Rooms spot on. Service excellent.

Affordable with great service. No faults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl Anne M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Die aanwysings was duidelik en akkuraat, ons het die chalets dadelik gekry. Al die geriewe was daar, die chalet was baie netjies en skoon, dit is baie goed geleë naby die hoofpad en die rivier. Die diere wat deur die kamp gewandel het was awesome, ons het dit nooit verwag nie. Ons het elke dag gaan stap en die diere was oral van naby te sien. Dit was ons eerste besoek aan Marloth Park maar dit sal nie ons laaste besoek wees nie, vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gemaklik.

Dit is 'n wonderlike plekkie en het dit vreeslik baie geniet. Mooi skoon en netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in gerieflike plekkie.

Rustige atmosfeer so in die bos. Heerlik. Vierbeen-gaste het gereeld kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste tyd in my lewe.

Dis die beste plek ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy M
Gesin met tieners

Rustige avontuur.

Plattelandse gasvryheid wat jou onmiddelik laat tuis voel in die perfekte wegbreek van die stad se geraas en gejaagdheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met die natuur reg rondom jou.

Het baie lekker gebly. Die diere loop sommer so tussen die huise rond en skep 'n ongelooflike bos-atmosfeer. Die chalet by Buffalo Chalets is baie eenvoudig, maar baie netjies en skoon en skep absoluut die regte atmosfeer vir 'n heerlike, stil, ontspannende tydjie. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gerus.

Verblyf was heel gepas aangesien ons dit slegs as basis gebruik het om die Wildtuin te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Enkelreisiger

Baie stil en rustig, skoon en netjies, sou graag langer wou bly.

Ek het werklike baie goeie behandeling gekry. Joey het uit haar pad gegaan om my te help aangesien ek bietjie probleme het met my mobiliteit na onlangse groot knie operasie. Die inwonende skoonmaker Ruth, was ook uiters vriendelik en behulpsaam. Ek het in Vlakvark gebly en al wat ek gemis het, was 'n gemakstoel binne of buite waar ek kon sit en lees. Die wilde vlakvarke, bosbokkies en zebra's wat so mak is en tussen die huisies deurloop en uit jou hand eet, was vir my 'n wonderlike ervaring. Om vroegoggend daar op die stoepie te sit en koffie drink en al die diere kom groet, was regtig 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilige en gerieflike verblyf. Vir ons was dit ideaal vir stop over akkommodasie. Billik geprys - "What you pay is what you get".

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ek lief die tannie wat my so baie bel om te hoor of als reg is, dis regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Gesin met tieners

Blywende indrukke.

Warm vriendelike eienaars en rustige omgewing. Die chalet was skoon en netjies met alle items in werkende toestand soos geadverteer. Kon niks fout vind nie. Dit was maklik toeganklik met voldoende sekuriteit. Uitstekende ligging naby die Krokodilrivier en Kruger Wildtuin. Dankie Joey en Johan vir die wonderlike ervaring, my gesin het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie.

Alles was goed gewees, behalwe die bouers wat langsaan gebou het, en in ons kamp was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het!

Baie goeie en persoonlike diens van die eienaar, Joey. Die lugverkoeling het nie heeltemal reg gewerk nie, maar die waaier het darem opgemaak. Regtig aan te beveel vir enigeen wat wil wegkom uit die stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die verblyf was baie lekker en bekostigbaar, ek sal Buffalo Chalets enige tyd aanbeveel, die chalet was netjies en skoon. Baie dankie aan Joey, die rigting-aanwysings en algemene inligting wat sy verskaf het was baie akkuraat en van groot waarde. Ek sal beslis weer van Buffalo Chalets gebruik maak as ek moeg raak vir die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik uitgerus en ontspan.

Onthou om vir die Zebra Buffalo Chalets 'n ekstra laken en kombers in te pak vir die opslaan dubbelbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida F
Gesin met tieners

Baie lekker gebly in die bos.

Dit was lekker en het baie wild in en om die park gesien. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed geleë.

Ons het die verblyf geniet. Daar was elke dag 'n ander "besoeker" op ons voorstoep. Koedoes, bosbokke, vlakvarke en baie voëlspesies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie onplesierig. Die chalet is nie op standaard, bed slaap aaklig, toilet werk nie en baie onveilig.

Wat 'n teleurstelling. Op die webblad lyk die plekkie mooi, maar toe ons daar kom was dit "bad". Die beddegoed is oud en die linne is geskeur. Die bed kan mens nie op slaap nie. Ek en my vrou moes die hele 4 dae op die sleeper couch slaap wat ook sleg slaap. Dan die badkamer: die toilet flush nie, so elke keer as jy dit gebruik moet jy 'n pot vol water vat om dit te spoel. Die aircon werk ook nie. En dan die gasstoof in die kombuis: die pyp loop sommer hier voor jou verby waaroor jy val die heeltyd en dan is daar geen clamps waar die pyp vasgemaak is nie. Ek het 'n 1 jare seuntjie en wat 'n probleem was dit met hom gewees oor die gaspyp. Daarom sal ek nie die plek aanraai vir enige mens nie. Glo vir my jy sal dit nie geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S
Saam met vriende

Baie gerieflik naby die Wildtuin.

Toiletgeriewe baie ongemaklik. Die persoon wat in die buitekamer slaap, het snags geen toiletgeriewe nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise E
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Wat 'n ongelooflike lekker ervaring. Uitkloktyd wel bietjie vroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad, dis skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorayne H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorayne H

'n Vakansie saam met my kleinseun, om nooit te vergeet nie!

Buffalo Chalets is baie netjies, skoon en het absoluut alles binne gehad wat ons benodig het. Ons het voortdurend 'n deurloop van diere gehad soos koedoes, sebras, nagapies, vlakvarke, duikers, njala's en tarentale, reg teen ons stoep. Ek sal Buffalo Chalets enige tyd aanbeveel! Baie dankie Joey Rossel dat jy ons so welkom laat voel het! Ook 'n groot dankie aan Deborah wat ons so mooi ontvang het, julle is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia B
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, baie gesien, definitief die moeite werd!

Ons het regtig heerlik gekuier. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies en ons het niks gekort nie. Ek het klaar die plek aan vriende voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring naby Krokodilbrug.

Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak. Die toilet is oop en aangrensend aan die kombuis en slaapplek.

Ons het Vrydag 19 Februarie 2016 om 17:00 daar aangekom in 'n temperatuur van 44 grade. Afgepak en ek het vuur gemaak om vleis te braai. Die lugversorging het gelukkig gewerk, maar die dakwaaier nie. Vrydagnag het ons nie sleg geslaap nie. Saterdagaand het ons by die restaurant gaan eet. Met ons terugkeer was die krag af. Die 10 mense in die groot chalet het verskriklik lawaai en hulle het regdeur die nag gedrink en geraas omdat hulle blykbaar nie kon slaap nie. Ons het 'n riller van 'n nag gehad. Dit was die slegste ervaring wat ons nog ooit gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Enkelreisiger

Pleasant and value for money.

Value for money for single persons. Would like to see other establishments cater for single people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick A J V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick A J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal verras. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

Marloth Park is uitstekend geleë teenaan die Krugerwildtuin. Baie vriendelike mense daar ontmoet. Bietjie warm gekry maar Buffalo Chalets het die nodige toerusting om jou gemaklik te maak op baie warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute kos vir die siel.

Wonderlike ervaring, sal beslis aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek saam met my vrou vir ons huweliksherdenking.

Wat 'n lekker plekkie! Puik diens en gasvryheid. Skoon, netjies met alle benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn W

Pleasant chalet in a lovely setting.

Beautiful setting. More comfy chairs are needed for sitting outside and upstairs shower needed a shower curtain or door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Gesin met tieners

Ons 4 het baie lekker in Vlakvark gebly.

Alhoewel die spasie beperk is vir 4 gaste, het ons baie lekker en rustig gebly. Marloth Park is uitstekend geleë vir besoeke aan die Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike vakansie!

Was heerlik. Debora het werklik uit haar pad uit gegaan om te help. Pragtige omgewing. Baie speelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl Z - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl Z

Sien die sterre.

Ons het die naweek baie geniet. Dit was reeds winter en ek was baie teleurgesteld dat daar slegs 'n ligte kombers op die bed was en geen ekstra kombers in die eenhede was nie. Die dame het die volgende dag genoem dat sy vir ons sal bring as ons vra. Ek is nie seker of daar dalk 'n kuns aan die stort is wat ons nie verstaan het nie, want die stortwater was vir 'n baie kort tydperk warm op 'n slag en dan moes mens eers weer die kraan toedraai vir 'n tydjie. Teen die derde keer het die water konstant warm gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des S
Besigheidsreis

Dankie!

Elke keer wat ons geskakel het, het Joey ons gehelp. Baie goeie kliëntediens, en dankie aan Deborah - jy is 'n STER!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda K
Saam met vriende

Dit was baie lekker. Ons beplan om weer einde Julie/Augustus te gaan.

Die eienaar, Joey, was ook daar en baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buffelstraat, 4408, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxZTgzNzMxLTRiOTUtNGE4OC05N2NlLWMyMWFhODY3NjFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 Buffel Street 4408 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35898 31.80934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem