Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Chalets Marloth Park

Vlakvark
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is op die onderste verdieping en bied ‘n koningingrootte-bed, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware vir 5. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en het ‘n dubbel- en enkelbed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhanddoeke. 1 vadoek en 2 lappies, skottelgoedseep, swartsakke en 2 rolle toiletpapier (per badkamer). Daar is nie 'n TV, radio of internet in die eenhede nie. Lugversorging word voorafbetaal.

Huisreëls

'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 is saam met die laaste betaling betaalbaar. Die breekskadedeposito word sowat 2 weke na die vertrekdatum terugbetaal (nadat die inventaris nagegaan is). Die deposito word terugbetaal indien die chalet in 'n aanvaarbare toestand gelos is, die skottelgoed gewas is en daar geen skade aan die venue, eetgerei, breekware, linne en meubels is nie.

Sleutels moet by Securicon Security (Olifantstraat 2639) afgehaal word indien gaste na 15:30 inklok. Andersins is die sleutels op die perseel. Stel ons asb. in kennis van jou inkloktyd.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00. Indien jy na 20:00 inklok sal 'n addisionele fooi van R100 per uur gehef word. Dié fooi moet met aankoms betaal word.

Die chalet word skoongemaak voor jy inklok, maar dit word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste. Bring asb. jou eie swemhanddoeke, braaihout of houtskool. Die braai-area word daagliks skoongemaak teen geen ekstra kostes nie.

Ons aanvaar net elektroniese fondsoorplasings (EFT) en kontantbetalings met aankoms.

Alle ekstra persone wat nie ingesluit is by kwotasie nie betaal ekstra.

Let wel, ons is in 'n woonbuurt geleë en 'n streng geen geraas-beleid geld. Marlothpark is nie 'n partytjieplek nie. Gaste word versoek om die rus en vrede van hierdie omgewing ten alle tye te respekteer. Geen partytjies, harde musiek en geraas sal op die perseel geduld word nie. Ons respekteer die regte van ons bure en die diere.

Kom asb. die reëls van die chalet na en wees bewus van die feit dat, indien jy aanhou om die reëls te oortree nadat jy gewaarsku is, jy uitgesit kan word sonder enige terugbetaling.

Geen troeteldiere word toegelaat in Marlothpark nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het ‘n dubbelbed, enkelbed en ‘n kombuisie wat toegerus is met ‘n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware vir 4. Daar is ook 'n plafonwaaier en lugversorging waarvoor gaste moet betaal. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die parkeerplek is sowat 25 meter van die chalet af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhanddoeke. 1 vadoek en 2 lappies, skottelgoedseep, swartsakke en 2 rolle toiletpapier (per badkamer). Daar is nie 'n TV, radio of internet in die eenhede nie. Lugversorging word voorafbetaal.

Huisreëls

'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 is saam met die laaste betaling betaalbaar. Die breekskadedeposito word sowat 2 weke na die vertrekdatum terugbetaal (nadat die inventaris nagegaan is). Die deposito word terugbetaal indien die chalet in 'n aanvaarbare toestand gelos is, die skottelgoed gewas is en daar geen skade aan die venue, eetgerei, breekware, linne en meubels is nie.

Sleutels moet by Securicon Security (Olifantstraat 2639) afgehaal word indien gaste na 15:30 inklok. Andersins is die sleutels op die perseel. Stel ons asb. in kennis van jou inkloktyd.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00. Indien jy na 20:00 inklok sal 'n addisionele fooi van R100 per uur gehef word. Dié fooi moet met aankoms betaal word.

Die chalet word skoongemaak voor jy inklok, maar dit word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste. Bring asb. jou eie swemhanddoeke, braaihout of houtskool. Die braai-area word daagliks skoongemaak teen geen ekstra kostes nie.

Ons aanvaar net elektroniese fondsoorplasings (EFT) en kontantbetalings met aankoms.

Alle ekstra persone wat nie ingesluit is by kwotasie nie betaal ekstra.

Let wel, ons is in 'n woonbuurt geleë en 'n streng geen geraas-beleid geld. Marlothpark is nie 'n partytjieplek nie. Gaste word versoek om die rus en vrede van hierdie omgewing ten alle tye te respekteer. Geen partytjies, harde musiek en geraas sal op die perseel geduld word nie. Ons respekteer die regte van ons bure en die diere.

Kom asb. die reëls van die chalet na en wees bewus van die feit dat, indien jy aanhou om die reëls te oortree nadat jy gewaarsku is, jy uitgesit kan word sonder enige terugbetaling.

Geen troeteldiere word toegelaat in Marlothpark nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffel
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buffel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en ‘n kombuis. Die eerste kamer is op die onderste verdieping en het ‘n koningingrootte-bed, voorafbetaalde lugversorging, ‘n plafonwaaier en ‘n en suite-badkamer met ‘n spa-bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer is op die boonste verdieping en het ‘n dubbelbed, slaapbank en ‘n badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Voorafbetaalde lugversorging, ‘n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n yskassie is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, ‘n vierplaatgasstoof sonder 'n oond, yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, slaapbank en 'n plafonwaaier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhanddoeke. 1 vadoek en 2 lappies, skottelgoedseep, swartsakke en 2 rolle toiletpapier (per badkamer). Daar is nie 'n TV, radio of internet in die eenhede nie. Lugversorging word voorafbetaal.

Huisreëls

'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 is saam met die laaste betaling betaalbaar. Die breekskadedeposito word sowat 2 weke na die vertrekdatum terugbetaal (nadat die inventaris nagegaan is). Die deposito word terugbetaal indien die chalet in 'n aanvaarbare toestand gelos is, die skottelgoed gewas is en daar geen skade aan die venue, eetgerei, breekware, linne en meubels is nie.

Sleutels moet by Securicon Security (Olifantstraat 2639) afgehaal word indien gaste na 15:30 inklok. Andersins is die sleutels op die perseel. Stel ons asb. in kennis van jou inkloktyd.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00. Indien jy na 20:00 inklok sal 'n addisionele fooi van R100 per uur gehef word. Dié fooi moet met aankoms betaal word.

Die chalet word skoongemaak voor jy inklok, maar dit word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste. Bring asb. jou eie swemhanddoeke, braaihout of houtskool. Die braai-area word daagliks skoongemaak teen geen ekstra kostes nie.

Ons aanvaar net elektroniese fondsoorplasings (EFT) en kontantbetalings met aankoms.

Alle ekstra persone wat nie ingesluit is by kwotasie nie betaal ekstra.

Let wel, ons is in 'n woonbuurt geleë en 'n streng geen geraas-beleid geld. Marlothpark is nie 'n partytjieplek nie. Gaste word versoek om die rus en vrede van hierdie omgewing ten alle tye te respekteer. Geen partytjies, harde musiek en geraas sal op die perseel geduld word nie. Ons respekteer die regte van ons bure en die diere.

Kom asb. die reëls van die chalet na en wees bewus van die feit dat, indien jy aanhou om die reëls te oortree nadat jy gewaarsku is, jy uitgesit kan word sonder enige terugbetaling.

Geen troeteldiere word toegelaat in Marlothpark nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buffelstraat, 4408, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxZTgzNzMxLTRiOTUtNGE4OC05N2NlLWMyMWFhODY3NjFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 Buffel Street 4408 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35898 31.80934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem