Buitenstekloof Mountain Cottages
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norree Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buitenstekloof Mountain Cottages is geleë op 'n privaat plaas aan die voet van die Langeberge geleë, 16 km van Robertson af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af.
Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkothuise wat met sonkrag en gas werk en ten volle gemeubileer is. Die eenhede het slaapplek vir tussen 4 - 12 gaste en die slaapkamers is toegerus met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea, 'n binnenshuise kaggel en 'n private braai-plek. 'n Mandjie met eetgoedjies (dis werk soos 'n eerlikheidsboksie) kan met aankoms in elke kothuis gevind word.
Buitenstekloof Mountain Cottages maak ook voorsiening vir informele funksies en bied 'n verskeidenheid doendinge op die perseel, soos voetslaan, kloofspring, sterrekyk, bergfietsry, voëlkyk, visvang en wynproe. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe, en veilige parkeerplek beskikbaar
Nabygeleë doendinge: Groot Vyf, wildkyk, perdry en wynproe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Wynkelder
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Norree Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Buitenstekloof Mountain Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norree Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom