Buitenstekloof Pomegranate Homestead
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Een sak hout word voorsien, en bykomende hout en ander plaasprodukte is beskikbaar om te koop.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings en teen 'n ekstra koste per troeteldier. Troeteldiere moet altyd aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, en nie vrylik rondloop nie, om die wild en ander diere in die kloof te beskerm.
Neem asseblief kennis dat daar geen mobiele ontvangs by die opstal is nie, aangesien dit in 'n kloof geleë is en deur berge omring is. Mobiele ontvangs is egter beskikbaar op die plaas by die ingang na die kloof, ongeveer 1,2 km verder.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60, Buitenstekloof Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang