Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bungalow is 'n houthuisie wat op Leeuwenboschfontein Gasteplaas tussen Touwsrivier en Montagu in die Wes-Kaap geleë is. Gaste word deur water, tipiese Karoo-plantegroei en berge omring en dit bied ontspanning en rustigheid.

Dié houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die houthuisie beskik oor 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n kaggel.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en is die ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswaterhengelaars en voëlkykers.

Slaapplek

’n Bespreking by Bungalow sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bungalow
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 9

Maande gelys 5

Ligging

  • Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef36a48e41a89413930bb26b4d1ef8fb22051fe56112b20325748188922b80807485242afccf022fe9852228aec5ed925a20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R318 Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566261261433 19.985746664102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem