Clifton Akkommodasie by Bungalow Ulusaba | LekkeSlaap
+26
+26

Bungalow Ulusaba

Selfsorg
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 22, Clifton, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bungalow Ulusaba is 'n pragtige vakansiehuis met see-uitsigte in die eksklusiewe en gewilde woonbuurt Clifton. Die huis is op die trappe geleë wat na die gewilde Derde Strand lei en het pragtige uitsigte oor die see, strand en berge vanuit elke area.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers op die onderste verdieping, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea bo.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer oorkant die gang met 'n instapstort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel die gesinsbadkamer wat ook 'n instapstort het. Al vier slaapkamers het 'n skuifdeur wat na 'n klein tuin buite lei. Daar is ook lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Dit is ook 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n ysmaker en 'n skottelgoedwasser. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien in.

Die eetarea het 'n kroegstyl-tafel met sitiplek vir 12. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie gedeelte het ook 'n groot bank en 'n kaggel.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike patio buite met sitplek, gasbraaigeriewe en 'n plonspoel. 'n Enkelmotorhuis is binne 'n kort afstand in Victoria-weg beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bungalow Ulusaba sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Ligging

  • Victoria-weg 22, Clifton, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 22, Clifton, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaafe05ab7383d7e2c65af770b0cb835da4f6af8436a9e8c18ee0665605b75d5fe1253e7e5a71db5c53f7dd0ddc316e1dd40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 200  per nag (plek vir 8) 22 Victoria Road Clifton 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.940077 18.37693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za