Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow Ulusaba

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R30000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen harde geraas of partytjies word by die instansie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
- Aktiveer die alarm as u die eiendom verlaat, aangesien ons nie aanspreeklik gehou sal word vir verlies of skade aan u besittings en eiendom nie.
- Skoonmaakdienste is beskikbaar van Maandag tot Saterdag (behalwe openbare vakansiedae) en dit is ingesluit by die kwotasie. Addisionele skoonmaakversoeke moet ten minste 24 uur vooraf gereël word. Skoonmaakdienste op Sondae en openbare vakansiedae word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word en teen ekstra betaling.
- Slegs gaste waarvoor bespreek is, word geakkommodeer, geen ekstra gaste word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R13 559
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R13 559
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R13 559
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 22, Clifton, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaafe05ab7383d7e2c65af770b0cb835da4f6af8436a9e8c18ee0665605b75d5fe1253e7e5a71db5c53f7dd0ddc316e1dd40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 559 per nag (plek vir 8) 22 Victoria Road Clifton 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940077 18.37693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem