LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buren Cottage | LekkeSlaap
+30

Buren Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buren-weg 1, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Buren Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n perdelandgoed in Noordhoek, Kaapstad wat in privaat besit is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus.

Die kothuis is smaakvol versier en is apart van die hoofhuis. Dit het sy eie ingang en tuinarea en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, daar is ook 'n oop solderarea met 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n wasmasjien en ander toebehore. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Die kothuis bied uitsigte oor die perdekamp waar die perde wei en gaste sal dalk nou en dan ook die vriendelike huskies en troetelvarkie op die perseel raakloop.

Buren Cottage is 'n kort entjie se ry van Long Beach en Noordhoek-strand af en 'n winkelsentrum met restaurante, snuisterywinkels, 'n kroeg en lewendige vermaak is ook om die draai. Die perseel is net 'n prentjiemooi entjie se ry van Chapman's Peak af.

Slaapplek

’n Bespreking by Buren Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Buren Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Buren-weg 1, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buren Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buren-weg 1, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWC9hJSWQuRSi9863k9gfBpT2x71xeciv1pe4UTxf1UdFRAVRs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 1 Buren Road Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.102850134484 18.373834920021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!