Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burgersfort Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Burgersfort Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Burgersfort Gastehuis bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris M
Besigheidsreis

Not happy, will not go back again.

Guests were very noisy till early hours of the morning. Did not get breakfast although it was requested when asked for quote. Staff were not helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. My sincere apology, I missed you e-mail with the Potential request for breakfast. The staff react on behave of my communication towards them. Normally I reply on the e-mail requests and reminded the guest that the breakfast and other meals in not included in the price per room. The meals are booked and paid as a add on, directly at the guesthouse. The owner phone number is in each room to report misbehaving, disturbing noises and the lack of respect toward all our guest. As it is our aim to please and pleasure each guest, though it is not always possible, some off the guest arrive late and that is sadly what happen the night of your stay. (22:30)

Burgersfort Gastehuis
Andrew B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Nice and quiet.

Perfectly located near all the amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Thank you for your review. It is always heartwarming to get positive feedback, it is much appreciated. Hope to host you again in the future. Burgersfort Gastehuis.

Burgersfort Gastehuis
Peter S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S
Besigheidsreis

Could improve a bit.

It is a neat and clean guest house, however it is a bit frayed at the edges. Not all the lights worked in my room, the light fitting at the ceiling was loose, no shower rack to place your soap, shampoo, etc, difficult to put water in the kettle, one curtain fitting at the end hung loose, and the garden should need more attention. Kitchen could be cleaned more efficiently after serving breakfast as well as clearing the tables.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Thank you, the compliment is highly appreciated. Sorry that you feel that the Guesthouse is frayed at the edges, it would be a perfect world if all the guest's personal preferences could be meet. In all the rooms there is three phone numbers to report any type of Maintenace problems that cause discomfort for our guests, or something that could slip when the rooms were service. Breakfast time is a very busy time, and we manage it to the best off our ability. The garden is our pride as the rest of the guesthouse. Autumn is not the best time for our garden with big shady trees or for that matter any garden. Burgersfort Guesthouse.

Burgersfort Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan beslis weer hier tuisgaan.

Fantastiese waarde vir geld. Sal beslis elke keer die gastehuis gebruik. Die mooiste tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe kommentaar oor die Gastehius, dit word met groot waardering deur al die personeel aanvaar. Sien uit daarna om jul weer te verwelkom in die toekoms.

Burgersfort Gastehuis
Frank D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frank D
Enkelreisiger

Goeie prys, netjies genoeg, onprofessionele personneel.

Die geriewe is netjies genoeg vir die prys. Die bedlampie skakelaar en die badkamerspieël was stukkend. Die ontvangspersone is nie ongeskik nie, maar hulle het geen kliënte-etiket nie. Hulle mompel as hulle met jou praat, is nie werklik vriendelik nie, en is glad nie professioneel nie. Die area waardeur mens moet ry is onnet. Die gastehuis self is netjies. Die prys is reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die tyd wat u afgestaan het vir die kommentaar. Ons plattelandse dorp Burgersfort is werklik nie 'n vergelyking met die stedelike area's en voorstede nie. Burgersfort het een hoofpad met aansluitings vanaf Steelpoort, Polokwane, Orighstad en Lydenburg (Mashishing) en dit kan nogal uitdagend wees om ons normaal te aanvaar.
Die bedlampie se skakelaar is versteek bo by die gloeilamp en met ondersoek kon ons niks foutief vind nie. Die badkamerspieel is so gesny, ovaal en aan die bokant 'n kurwe. Al is ons platteland streef ons ook na uniekheid.

Burgersfort Gastehuis
Zia J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zia J
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Baie goed vir die area. Die WiFi het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Opregte verskoning vir die wi-fi. Ons werk deur AQN, Burgersfort Gastehuis is voordurend op hoogte gehou van die tydelike probleem, wat veroorsaak is deur Eskom en Vodacom. AQN het uit hul pad gegaan om die probleem so gou as moontlik op te los. Ons is vol vertroue dat hierdie situasie nie weer sal opduik want die toring het nou 'n kragopwekker.

Burgersfort Gastehuis
Rene L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Besigheidsreis

Rustig en veilige verblyf.

Die diens was puik en die ontvangs vriendelik. Ek sal enige tyd weer hierdie gastehuis gebruik vir verblyf. Kamers netjies en toegerus met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie D
Besigheidsreis

Sakereis.

Ons is vriendelik laat in die aand ontvang deur ons gasvrou. Kamers was skoon en goed ingerig. Ons het wel ongelukkig nie nie warm water in beide ons kamers gehad oggend of aand nie en die water in die krane so wel as ketel was brak en kon ons dus nie van die komplimentêre koffie gebruik maak in die kamers nie. As die 2 probleempies opgelos word sal ek Burgersfort Gastehuis kan aanbeveel vir ander reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is werklik jammer vir die koue stort, en vra onverskoning. Met ondersoek kon ons niks foutief vind, ons kry wel party keer dat wanneer die gaste nie "warm" water het dat die kraan nie na die regte rigting gedraai is. Burgersfort se water is beslis nie 5 ster en dit vat 'n wyle om gewoond te raak, ons het 'n suiweraar waarvandaan ons water gebruik vir die ketels.
Ons kontak telefoon nommers is in al die kamers en wil graag onmiddelik van die "probleempies" weet, want dan kan ons jou tuiste wees weg van jou huis, dag of nag.
Vertrou om jul weer te huisves in die toekoms.

Burgersfort Gastehuis
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Besigheidsreis

Baie netjies.

Die gastehuis is meer as wat mens verwag in die platteland. Baie netjies en veilig. Personeel is vriendelik en hulpvaardig, sal plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Dit is waarlik 'n riem onder die hart om sulke goeie terugvoer te kry, dankie. Om 'n tuiste weg van jou huis te skep is vir ons belangrik.

Burgersfort Gastehuis
Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Besigheidsreis

Fantasties.

Baie netjies. Veilig en skoon. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Q - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan Q
Gesin met tieners

The place is fantastic with a small bar, swimming pool.

It is a quiet area and easy to locate.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is fantasties met 'n klein kroeg, swembad.

Dit is 'n stil omgewing en maklik om op te spoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Vriendelik, skoon en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B
Besigheidsreis

Aangenaam en lekker.

Vriendelike personeel en rustige area. Kamers is toegerus met die nodige. Ontbyt was ook baie lekker en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Burgersfort Gastehuis se terugvoer

Goeie more.
Baie dankie vir die terugvoer van u.
Ons waardeer dit en dit was lekker om jou te kon ontvang.
Warm groete,
Burgersfort Gastehuis/personeel

Burgersfort Gastehuis
Vanaf
R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 235
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Winterbach-straat 6, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdCmKCQGo41mkWUBUGKNHsuoLmZLfIcIuzCrPHUsfaPKjl6geZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Pieter Winterbach Street Burgersfort 1150 Limpopo 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.678975924717 30.328763480613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem