Burnie's Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Burnie's Cottage bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike kleinhoewe wat in die buitewyke van Nelspruit geleë is, ongeveer 10 km wes van die stad.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise wat apart geleë is. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en die tweede eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Dié eenheid het 1 slaapkamer en 'n dagbed in die sitkamer. Albei eenhede is vir basiese selfsorg toegerus.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, gratis onbeperkte WiFi, 'n alarmstelsel en 'n elektriese heining in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die erf is ook groot genoeg vir 'n boot of karavaan indien gaste wil oorslaap op pad Krugerwildtuin of Mosambiek toe.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Chimp Eden, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Nelspruit Gholfklub, Sudwala-grotte en Emnolweni Casino in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Burnie's Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R400 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false