Bush Baby House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Baby House is 'n selfsorghuis teenaan die Krokodilrivier langs die Krugerwildtuin.

Die huis het 4 slaapkamers, 'n moderne kombuis, sitkamer en TV-kamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Op die boonste verdieping is daar 'n binne-swembad en braaigeriewe. Gaste kan by die swembad ontspan of ons inheemse tuin verken. Bring asb. jou eie handdoeke, TV en DStv-dekodeerder en -slimkaart saam.

Indien nodig, kan ons gerus 'n aandete vir jou bespreek by Marlothpark.

Marlothpark het 'n verskeidenheid wild, met 4 van die Groot 5, behalwe olifante. Dit word deur die Krokodilrivier van die Krugerwildtuin geskei. Die wild is ingeperk, so jy kan heerlik langs die rivier gaan stap of gaan bergfiets ry op ons gruispaaie.

Slaapplek

'n Bespreking by Bush Baby House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Baby House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 590 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false