Bush Talk

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Talk is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit. Dit is nie ongewoon vir impalas, koedoes en vlakvarke om tussen die huise van dié landgoed rond te loop nie.

Die pragtige lodge het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat ingerig is om gaste tuis te laat voel. Die kombuis het 'n stoof, mikrogolf, ketel, 'n broodrooster en kookgerei. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met DStv.

Bush Talk Lodge het die bosveld vir 'n tuin en is die tuiste van sommige van Afrika se mooiste wild. Gaste kan die diere ook vanuit die buitestort sien. Dié lodge is perfek vir die avontuurlustige gas. Daar is wel 'n bad in die huis vir meer privaatheid. Die lodge bied ook 'n groot braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Bush Talk sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Talk gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]