Beskrywing
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 2 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die huise het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n houtdek met 'n groot etenstafel, gemaklike stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
daily cleaning services including WiFi parking 24/7 security baby cot upon request
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
Toegang word strenglik toegestaan tot die aantal persone op die bevestiging. Enige bykomende persone moet by die bespreking gevoeg word en voor aankoms betaal word.
Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie, tensy vooraf bevestiging deur die bestuur verkry is. Geen harde musiek, partytjies, ens. nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 4 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die huise het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n houtdek met 'n groot etenstafel, gemaklike stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
Toegang word strenglik toegestaan tot die aantal persone op die bevestiging. Enige bykomende persone moet by die bespreking gevoeg word en voor aankoms betaal word.
Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie, tensy vooraf bevestiging deur die bestuur verkry is. Geen harde musiek, partytjies, ens. nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa het 2 slaapkamers en 'n solderkamer en bied slaapplek vir 8 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer het 2 enkelbeddens, en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Sommige van die eenhede het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer beskik oor gemaklike sofas en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as 'n eetarea met ruim sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die sitkamer maak oop na 'n houtdek met 'n groot eetkamertafel, gemaklike buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
daily cleaning services including WiFi parking 24/7 security baby cot upon request
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
Toegang word strenglik toegestaan tot die aantal persone op die bevestiging. Enige bykomende persone moet by die bespreking gevoeg word en voor aankoms betaal word.
Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie, tensy vooraf bevestiging deur die bestuur verkry is. Geen harde musiek, partytjies, ens. nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 De Kuiper Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang