- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 14 De Kuiper Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bush Villas on Kruger is 'n 4-ster-lodge, net 2 minute vanaf die ingang van die Krugerwildtuin, wat 'n rustige verblyf met die gerief van 'n huis bied. Die lodge is geleë in 'n veilige landgoed met 24-uur-sekuriteit, omring deur tuine en damme wat 'n verskeidenheid voëllewe lok.
Die lodge bestaan uit 20 privaat besitte grasdakvilla's, elk met slaapplek vir tot 6 of 8 gaste. Elke villa het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solderarea met 2 tot 4 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n platskerm-TV, 'n eetarea en 'n semi-oop kombuis in wat toegerus is met noodsaaklike toestelle en breekware.
Die eiendom beskik ook oor 'n privaat terras, buitestort, braai-area en lugversorging. Elke villa het toegang tot 2 onderdakparkeerplekke en word daagliks skoongemaak. Omsetters word geïnstalleer vir rugsteunkrag tydens onderbrekings.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en kan maaltye geniet by die nabygeleë Sefapane-restaurant, wat binne loopafstand is. Die lodge is goed geleë om die Krugerwildtuin te verken, sowel as nabygeleë besienswaardighede soos die Blyderivierkloof, Hoedspruit en die Magoebaskloofberge. Begeleide wildritte, riviervaarte en besoeke aan plaaslike projekte kan op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daisy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 14 De Kuiper Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Bush Villas on Kruger het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 De Kuiper Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang