Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbabies Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Bushbabies Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmarie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met vriendelike diens.

Bushbabies Lodge is voorwaar 'n ontginde diamant. Vriendelike diens en fasiliteite vir al jou behoeftes is uit die boonste rakke. Sal definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Shani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Netjies, skoon en goed geleë.

Bushbabies is netjies, skoon en goed geleë. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan K
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekamp - die skadu was 'n groot plus! Baie netjies en mooi.

Dit was 'n wonderlike naweek! Kampplek regtig 5-ster netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
David M
Gesin met klein kinders

The information from the place is bad. I nearly slipped in the car because of the owner.

Not even staying. The owner doesn't have respect for customers. Please, people, stop paying owners who don't respect us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was lekker, skoon natuur en 'n fantastiese gin bar met heerlike pizza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek by Bushbabies!

Heerlike naweek gehad! Die tentekamp is rustig en baie goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaclyn W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn W
Saam met vriende

Clean, comfortable, exciting.

We had a 2-day stay. The accommodation was impeccably clean, and all the staff were super helpful and friendly. The highlight was watching the bushbabies eating the banana we left out for them in the evening.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelsey H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey H
Saam met vriende

Was a great break from the city - definitely worth the money.

Was a great trip. Stayed in the tented camp 1 - beautiful location, watched giraffe and rhino come to the water hole. The camp has everything you need and they have just opened a deli and gin bar just next to it which was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swembad net te klein.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce W
Gesin met klein kinders

Rustig. Netjies. Natuurskoonheid.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B
Gesin met klein kinders

Klein wegbreuk in luuks in the bos, wat is beter is dit?

Ons het lekker gebly en sal altyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het heerlik gekamp en die uitsig op die bosveld was wonderlik. Die enigste kommentaar sal wees dat ons 'n groter swembad sou verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig en skoon.

Die verblyf is lekker, net jammer die breekdeposit wat jy betaal. Sukkel jy om enige antwoorde terug te kry. Het al 'n e-pos gestuur en geskakel. Sal net ander mense aanbeveel om dadelik die oord se mense te vra om te kom kyk na die breekware om al die gesukkel uit te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies Lodge se terugvoer

Baie jammer vir die fout, ons was agter met administrasie, maar dit was nie doelbewus nie. Dankie vir die terugvoer, dit stel ons in staat om beter te doen

Bushbabies Lodge
Gerald M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was perfectly what we needed.

We loved our stay, the small details within the lodge show a massive commitment to attention to detail and amazing service. Our campsite was very well-kitted and maintained, the lodge was full of smaller wildlife making the campsite extra special. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sasha W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanatsies, puik, ontspannend, sal enige tyd weer teruggaan.

Dit was puik gewees. Die diens is great en ons het so welkom gevoel. Baie dankie aan oom Barend en sy span vir 'n wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
B B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B B
Gesin met tieners

Relaxing. Exciting. Adventurous.

The name of the Lodge is very apt. We had nightly visits from the bushbabies at our delightful tented camp, which was directly opposite a watering hole, where we saw rhinos on the very first day. The guided game drives also ensured that we spotted a lot of game and learned so much about the environment. Although we did not see lions we definitely heard them. All participants of the guided bushwalk could not give the wildly unique experience enough compliments. From our amazingly hospitable and helpful hosts and their staff to all the exciting and perfectly executed activities the lodge offers in such a stunning setting, we can absolutely not find fault with a single thing during our 5 days there. The teens massively enjoyed the individual potjie evening which was presented with such care by Bushbabies, and Sunday lunch at Arlington Cidery was delicious too. Highly highly recommend the 30min microlight flight with our skilled cool pilot Johan, as well as the relaxing hands of Shelly's mobile spa crew who arrives and revives. Brilliantly we now have a bunch of teen city boys constantly enthusing about the bush and all its fauna and flora and wild adventures and the wonders of nature. Truly an enriching and character-building, educational and refreshing experience. We loved it, thank you so very much Bushbabies Lodge Dinokeng!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiebke G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiebke G
Gesin met tieners

Excellent.

No dogs should be allowed in Dinokeng. Hearing dogs barking at night interferes with the experience, of being in nature and the bush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek uit Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Rustige, veilige omgewing.

Ons het ons huweliksherdenking gevier. Ons is baie goed ontvang. Die hele uitleg van Bushbabies Lodge is baie mooi uiteengesit. Sal definitief hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean F
Saam met vriende

Nice and quiet get away not too far from the city.

The hosts have the balance right when it comes to interacting with guests. If you are not looking for them they don't bother you but if you need something they are there in a flash.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shayleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shayleen V
Gesin met klein kinders

Not bad if you don't have kids.

Chalet was not very clean. When requesting it to be cleaned I was charged for it. They advertise that they have WiFi, but there is none, no service provider signal either. Mini convection oven is too high to be able to cook on the counter and plates do not switch off (very dangerous for children). Shower taps needed replacement as hot water kept opening - but this was done while we were there so at least got done. Not enough towels for a 6-sleeper and not enough kitchen space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies Lodge se terugvoer

It is unfortunate that Shayleen did not have a good experience. I do think that a rating of only 3 for location indicates that the guest made a mistake in her choice of location as we are situated in the prime area of the highly acclaimed Dinokeng BIG 5 game reserve and might not have been wat she had in mind. This was actually evident on arrival of the guest when the remark was "I do not have a good feeling about this place." A beautiful garden, green lawns, swimming pool, watering hole for animals right next to the fence, kiddies play area with splash pad, honesty tuck-shop..all was not what the guest had in mind. We do apologize for any inconvenience in the chalet and do immediately react on any suggestion previous guests have on our units as to improve in each way we can. Wi-Fi in off-grid areas do sometimes have temporary downtimes but is usually seen to within minutes. All our communication from the lodge is dependent on Wi-Fi and we regard it as a priority.

Bushbabies Lodge
Samantha S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Lekker tyd gehad, saam mense gekuier en ontspannend.

Dit sou net lekkerder gewees het as ons ook die swembad kon gebruik het. Daar was 'n partytjie waar meeste mense saam was, so ons wou nie intrude nie of dit was te vol. So ons maar by ons deel gebly meeste van die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie rustig

Het die natuurskoon geniet. Wild is volop en die veld is grasgroen. Absoluut ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Toit S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit S
Gesin met klein kinders

Enjoyable and affordable.

Child safe, great playground, able to attract animals close to camp, lots of shade, great services even after hours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J
Gesin met klein kinders

Wonderful, peaceful, beautiful.

We really enjoyed our stay, friendly staff, it's a self-catering unit, with everything! It has a fully equipped kitchen. You don't have to take anything, just your food. Just the road towards the lodge was terrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mareli B
Gesin met klein kinders

Baie oulike lodge vir kinders onder 5 jaar oud.

Bushbabies is 'n pragtige lodge vir gaste met klein en/of sonder enige kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek kan geed fout vind nie. Alles was so netjies. Wat 'n belewenes. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Gesin met klein kinders

Awesome place.

First time there. Owner is amazing. We will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Gesin met klein kinders

A beautiful stunning setting in the bush! Enjoyed every minute of it!

We loved the fact that Bushbabies Lodge is situated within Dinokeng and the fact that it is a big 5 game reserve is the cherry on the cake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was hartlik ontvang, die chalet was beautiful en ten volle toegerus. Rustige omgewing, sal beslis weer daar bespreek.

Chalet was skoon, netjies en ten volle toegerus. Omgewing is ook netjies en was dit rustig in die oord. Vriendelike ontvangs en ons was baie goed ingelig rakende die wildreservaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ons het 'n baie lekker rustige naweek gehad. Baie vriendelik verwelkom met ons aankoms. Lekker groen grasperk vir klein kinders om buite te kan speel. Die nagapies was vir seker 'n unieke ervaring vir die kinders om van so naby te kan sien. Sien uit na ons volgende kuier by Bushbabies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c060c9f93a3af3454ffbdd05b903d174418c39616e4ee1084e775c0459cd3db1d54fa45a87d57591f96e0ebf9c882730ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Hammanskraal 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385208588141 28.435020446777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem