Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Valley Lodge

Lodge
Standard Room
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Standard Room bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mangoose
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mongoose is 'n oopplan-selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in een bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, lugversorging en gaste het toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel vir 2.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pangolin
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-eenslaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis in hierdie eenheid is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Porcupine
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Porcupine-eenheid is 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n etenstafel met 2 stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Civet
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Civet i s'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Die eenheid bied toegang tot ;n balkon met 'n etenstafel en sitplek vir 4, asook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springhare
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinsvriendelike selfsorgeenheid het slaapplek vir 3 gaste. Springhare het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefareahet gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Gaste het ook toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium Suite
Vanaf
Vanaf R3 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Premium Suite is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kamer het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die oopplan-kombuis en -leefarea het gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook toegang tot 'n privaat plonspoel, ligstoele en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Stiltetyd begin elke aand om 22:00. Die lodge het stil ure om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker.

- Die aangewese rookareas is eiendom gemerk en gaste is welkom om op die balkon te rook, maar rook binne die kamer is verbode.

- Ongelukkig is die lodge nie troeteldiervriendelik nie.

- Alkohol word toegelaat vir gaste wat op die perseel bly. Gaste wat die lodge vir enige van die ander geriewe besoek, word nie toegelaat om alkohol in te bring nie. Die lodge is gelisensieer vir die verkoop en verbruik van alkohol by die eiendom. Enige onwettige dwelmgebruik word verbied.

- Besoekers word nie toegelaat in die kamers wat geakkommodeer word deur gaste wat by die lodge bespreek is nie. Besoekers kan by die restaurant, spa of piekniekarea vermaak word.

- Kluise is in elke gastekamer beskikbaar om waardevolle items veilig te hou.

- Die swembad kan op gaste se eie risiko geniet word. Minderjariges moet deur volwassenes vergesel word.

- Bushbaby Valley Lodge se gedragskode bevorder respek, verdraagsaamheid en inagneming van medegaste en personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushbaby Valley Lodge, R536 na Sabie, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a23273dea89541dbadf5b1bb311f6a4ffc9b3de31d0bed45f17e836fb96e9fdae54909735c9ce786cf62c051a7140bb2084?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bushbaby Valley Lodge R536 Road to Sabie 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.032523721591 31.020165681839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem