Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Bushbuck Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible!

What a fantastic place - up in the trees, incredible views, lekker glamping accommodation, peaceful and tranquil. Perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janette C

Rustig en ontspannend.

Baie geniet, na aan die natuur en lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place with all the peace and quiet anyone could want.

A very comfortable tent with all amenities and comforts that anyone would want. It is quiet and the owners totally unobtrusive - really very good indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanne G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste wegbreek in die mooiste area.

Het elke liewe oomblik geniet, ons sal vir seker weer teruggaan. Voel so naby en deel van die natuur. Ons het die trapbootjie ook vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Rustig, lekker ontspan, gaan vir seker weer kom kuier.

Sal vir seker weer bepreek, baie lekker rustig daar, Swartvlei op jou stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely spot - away from the Garden Route rush and on a backwater of Swartvlei. Canoes available for use, the tent is spacious and the outdoor shower quite charming.

So much to do: watch birds, swim, canoe, fish, cycle, braai, laze the days away. A Fish Eagle pair calls frequently, the days are mild with gentle weather. All in all, a superb place to visit if you want peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Gesin met klein kinders

Our stay was amazing with amazing weather.

Our stay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ang M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ang M

Leke natuurbesoek.

Pad bietjie ongemaklik met 'n kar. Kan plek reg voorberei vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Gesin met tieners

Heerlike uitrus met 'n pragtige uitsig.

Ons kan Bushbuck Camp regtig aanbeveel. Die tent is ruim en daar is alles wat 'n mens nodig het. Dis asof jy in jou eie woud slaap en na net 'n entjie se stap met mooi houtpaadjie langs is jy by jou eie swemplek. Ons het geroei en getrap en geswem na hartelus, voëls gekyk en gewens ons kan elke dag hierdie uitsig geniet. Die eienaars is baie behulpsaam en ons het veral Knud Jacobson se geselsies en bonus trippie op die meer terdeë geniet. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en ontspannend. Lieflike ligging.

Vat muskietgoed saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful and peaceful.

Great hospitality, loved the privacy and what an outstanding view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly W
Gesin met klein kinders

An amazing experience and perfect for kids!

We loved our holiday and will be back. We stayed for 3 nights but next time we will stay longer! The bird life is incredible. The paddle boat was a hit with the kids and we were also treated to a beautiful boat ride up the lake with Natalie's father in law. Had a wonderful time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
L K
Gesin met klein kinders

Wonderlike verrassing.

Ons was wonderlik verras toe ons besef ons is die enigste gaste daar en het als vir onsself. Ongelooflike mooi natuur en rustig. Akkommodasie is ruim en al die geriewe is skoon en gemaklik. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom kuier. Die dubbelbed se matras en alle kussings kort net aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, pragtig, heerlik, mooi, rustig.

Heerlik gebly in safari-tent. Kamer netjies, skoon en gemaklik. Lieflike kombuis- en badkamer-geriewe (oopplan). Pragtige uitsig oor rivier. Lekker swemplek. Eienaar bedagsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik N
Gesin met tieners

Besonderse goeie ervaring.

Perfek vir gesin wat van ruimte en stilte hou. Kamp sonder om tent op te slaan. Eie kombuis en stort. Baie mooi en vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Pad, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNDkwY2FmLTI3ODYtNDcyYy1hODBiLWRiYmM1MjY4YmFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgfield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004371252076 22.813180088997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem