LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushmen Inn | LekkeSlaap
+14

Bushmen Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Bushmen Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thiart D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thiart D
Besigheidsreis

Clean, comfortable and very friendly staff, thank you for a lovely stay.

See stars.

Dorothy T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met goeie verblyf.

Die eenheid is gemaklik en skoon. Die diens is goed en ons sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable accommodation, with good service.

The unit was comfortable and clean. The service received was good. We would definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marinice B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinice B
Besigheidsreis

Baie netjies, vriendelike personeel en heerlike vars ontbyt!

Sien sterre.

Deon C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C
Enkelreisiger

Netjies maar hoofpad voor raas baie reg deur die nag.

Alhoewel die gastehuis netjies is pla die verkeer in die besige pad wat voor die gastehuis verby loop baie erg.

Bushmen Inn's terugvoer

Dankie vir die terug voer.
Ek is bewus van die verkeer in die pad, maar dit is ongelukkig totaal buite my beheer. Ons het ook kamers agter wat weg van die hoof pad is vir die toekoms.

Bushmen Inn
Joseph N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir kort verblyf.

Goeie plek om te besoek aan die noordelike kant van die Kruger. Lekker skoon kamer in 'n goeie gastehuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good for short stay.

Good place to visit the north side of Kruger. Nice clean room in a nice guesthouse.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinstraat 43, Musina, 0900, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMjZmZTA4LTg5OGYtNDA0YS04MTZlLTQxMjhmMTYzNTk0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 43 Irwin Street Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -22.354322558081 30.043013411045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!