LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushveld Paradise | LekkeSlaap
+45

Bushveld Paradise

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1571, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bushveld Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis in Marlothpark. Marlothpark is 'n wildbewarea op die Krugerwildtuin se suidelike grens. 'n Heining skei die Krugerwildtuin van Marlothpark.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 driekwartbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die huis het ook 'n oopplan-leefarea en dit het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is 'n uitkykdek bo met 'n uitsig oor die bosveld, 'n privaat plonspoel, braai-area en boma. Diere loop vrylik om die huis rond. Daar is impalas, koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, waterbokke, vlakvarke, bobbejane, blouapies, muishonde, nagapies en bokkies. Die area het ook 'n ryk voëllewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushveld Paradise sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Bushveld Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Volstruisstraat 1571, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushveld Paradise het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1571, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13c0d0a35aac01075406822d78f9c5820a05650f1e0eb16fe34e9461c83a0aa591a63ac204982cfe5415a1affaf7f2935d0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 530  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1571 Volstruis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.344966667792 31.763886968088
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!