Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n ruim badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n uitsig oor die swembad of die bos en daar is 'n balkon met buitesitplek. Die kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar op 'n koninggrootte-bed en 'n uittrek-dagbed wat die spasie van 2 enkelbeddens bied. Die kamer het 'n oopplan-uitsig en daar is 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n uitsig oor die bos en daar is 'n balkon met buitesitplek. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie wittebroodsuite het 'n uitsig oor die bosveld. Dit het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n sitarea, asook 'n Juliet-balkon. Die badkamer het 'n dubbelstort en 'n dubbelbad. Daar is 'n koffiemasjien, 'n yskassie vol voorraad en kamerjaponne. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Hendrik van Eck Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 70 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang