Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlersrail @ Butlershaven farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Butlersrail @ Butlershaven farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liesel C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets heeltemal anders. Neem 'n mens terug in die verlede. Heerlike oornag.

Dit was 'n heerlike en interessante oornagverblyf. Die gasvrou was vriendelik en het na elke behoefte van ons omgesien. Ons het dit baie geniet om weer in 'n outentieke treinwa te slaap, want as jongmense het ons baie trein gery. Wonderlike herinneringe! Die wa is keurig opgeknap en ingerig met alle moderne geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande F
Gesin met tieners

Netjies en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Netjiese plek. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekkerste plekke wat ek nog oorgebly het.

Lieflike plek om oor te bly. Rustigheid vanself op 'n plaas. Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus V
Saam met vriende

Leer reuk, klein klonte en 'n bietjie skommel.

Wonderlike trein slaap ervaring vat ons terug na baie jare terug se stoomtrein slaap. Baie dankie baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saritha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha V
Saam met vriende

Ons het die kuiertjie baie geniet.

Wat 'n ongelooflike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Wonderlik.

Ongelooflike ervaring, so bitter uniek. Baie mooi plaas en moes baie fotos neem om almal te wys. Slegs een voorstel nie kritiek nie. Ons het redelik laat daar aangekom en moes ietsie gaan soek om te eet. Ek het baie sleg gevoel om so laat in die aand te pla vir toegang tot die perseel. Moontlike oplossing is 'n hek met 'n kode, want ek weet gaste ry soms weg met 'n remote. Slegs 'n voorstel. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda M
Gesin met klein kinders

Absoluut 'n amazing ervaring!

Die treintrok verblyf is regtig besonders en so mooi ingerig. Ons kinders het die ervaring verskriklik baie geniet. Sal dit vir seker aanbeveel vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bjorn G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will be back.

Amazing location and great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason R
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf opsie vir reisigers tussen Gauteng en Kaapstad!

Interessante verblyf opsie wat gemaklik is! Beveel Butlers Rail vir seker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Unieke ervaring in die hartjie van die Noord-Kaap.

Wonderlike akkommodasie met uitstekende eienaars. Die trein is oorspronklik, maar tog luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A special experience.

This is a special place, an old rail carriage (ex Drakensberg) has been converted into accommodation. It has 2 compartments with a double bed in each, a spacious sitting and eating area, a toilet, and a separate shower. Both sleeping compartments have a small sink. All in the original atmosphere of an old-fashioned train carriage. Our stay was very pleasant and quiet. The farm is situated next to the N12, and one can faintly hear the road traffic. For train enthusiasts, the bonus is to possibly hear and see a train go past. We were lucky to have seen the Rovos Rail going by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met tieners

Dit was vreeslik lekker. Die eienaars was ook so behulpsaam en baie aangenaam. Die kinders was excited en ons het baie lekker geslaap. Sal Butlersrail vir enige een aanbeveel.

Dit was so rustig en kon regtig lekker relax om die vuur en air. Dit het die hele treinwa lekker koud gemaak. Alles was daar wat ons nodig gehad het. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Butlersrail @ Butlershaven farm se terugvoer

Goeie dag Paul.

Baie dankie vir die mooi resensie, dit is 'n riem onder die hart van enige eienaar wanneer hul gaste hul tydjie geniet het.

Julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom oornag.

Ek wil dan ook sommer vir jou en jou familie 'n geseende Kersfees toewens .

Butlers groete

Butlersrail @ Butlershaven farm
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem