BV10
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Nandipha N - Apr 2024
Algehele gradering
Geen probleme ervaar nie. Dit is baie veilig.
BV10 se terugvoer
Baie dankie, Nandi. Julle respek teenoor ons en ons plekkie word opreg waardeer. Groete vir die familie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gys Smalbergerstraat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom