Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bydistrand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Bydistrand
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Craig K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig K
Gesin met tieners

Rustig en heerlik om te rus.

Dus veilig, rustig en 100m van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carli L
Gesin met tieners

Oorslaap oppad huistoe met Laerskool kinders.

Die eenheid is 'n woonstel op die onderste vloer van 'n twee-verdieping woonstelblok. Die ingang en uitsig is direk op die parkeerarea wat agter 'n vloer-tot-dak veiligheidshek is. Die losstaande braai is letterlik 'n tree van die naaste kar af. Die slaapkamers se vensters is by die karavaanpark se ingang. Daar het 11 uur die aand kampeerders met hulle harde musiek ingekom en by die hek geparkeer en gesels vir 'n halfuur. Die eenheid moet geprys word as 'n begrotingsopsie en nie teen die prys wat dit gelys is nie. Die voordeel is dat dit stapafstand van die strand af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanro W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanro W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing experience for the price.

Our stay had both positive and negative aspects. On the positive side, the owner was friendly and accommodating. However, there were several notable issues that affected our overall experience. Firstly, a significant concern was the cleanliness of the carpet in the bedrooms, which appeared to have been neglected for quite some time and was in need of a thorough vacuuming. Furthermore, there was a notable issue with the security station located next door. They played music in their office, which is right next to the bedrooms, making the music audible within the 2 bedrooms. Although the music's volume wasn't excessively loud, its close proximity to the bedrooms made it fully audible. To manage this issue, we opted to keep the windows closed, which did help reduce the disruption. However, this also compounded the discomfort on an already very hot day. Additionally, the blinds on the large window doors facing the apartment's parking lot were not fully functional. They couldn't close all the way, leaving a noticeable gap in the middle and impacting our privacy. To add to our list of concerns, the TV in the unit didn't work as there were no channels in service. Lastly, we were disappointed to discover that there was no Wi-Fi available during our stay, which was an inconvenience for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en 'n rustige omgewing.

Die huisie is, soos die naam sê, by die see en die kinders kan lekker alleen see toe stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Rustigheid.

Heerlik gebly, als is beskikbaar en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C

Baie lekker.

Miskien met rys-strainer vir kombuis en kyk na badkamer was bakkie in hoofslaapkamer. Anders waarde vir jou geld. Goed toegerus vir load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bydistrand se terugvoer

Goeiedag Catherine. Ons gee dadelik aandag. Ons is nog splinternuut en waardeer u terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hé.

Bydistrand
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6db5c90f6524b3a9281df669665954511a6d1d88255af4fa38f73a4545a677f65abb74dd83632ed247882e202916fb49274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 5 Main Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372254449477 21.427550698434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem