Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Byt-Byt 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Byt-Byt 1 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Stilbaai, wat ook as die Baai van die Slapende Skoonheid bekend staan. Die prentjiemooi dorp aan die Suidkus van Suid-Afrika bied 'n rustige toevlugsoord aan gesinne of groepe vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en wasmasjien. Daar is 'n aparte toilet.

Die hart van die huis is die leefarea wat 'n sitarea, ruim eetarea en 'n kombuis insluit. Die kombuis is met 'n dubbel opwasbak, skottelgoedwasser, 4 brander gasstoof stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, kisvrieskas en yskas toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die see-uitsig bokamer met binnebraai, sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, koffiestasie, boekkerak en 'n TV met 'n verskeidenheid stroomdienste. Gratis onbeperkte vesel WiFi is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n omsetter tydens beurtkrag.

Byt-Byt 1 is gerieflik na aan 'n gholfbaan, tennisbaan, jukskeiveld, skaatspark en die besige Stilbaai-hawe. Gaste kan die strand en restaurante besoek wat ook naby die eenheid is.

Slaapplek

’n Bespreking by Byt-Byt 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Byt-Byt 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Byt-Byt 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41e4b7e6252976ec65fa1ab9e1f03d6386afecf18d03991c478733272e292f11890d92c1fe2b06b834621527dd9973c4c17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 11 Seemeeu Crescent Stilbaai-wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3804275 21.4184128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem