Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Byt-Byt 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Byt-Byt 2 is 'n ateljeewoonstel in Stilbaai, 'n dorpie aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die ateljee het 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreekplekkie aan enkelreisigers of sakereisigers. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi en braaigeriewe.

Byt-Byt 2 is na aan die gholfbaan, tenisbaan, jukskeiveld, skaatspark en die bedrywige Stilbaai-hawe. Die ateljee is ook naby 'n rits restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Byt-Byt 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Byt-Byt 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Byt-Byt 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA047e569ef76ec97929d64ab15cbbb256dd979979292b5b3912a03ba8db8bd2b8dfff3d853a7cd5190bcac861e144cbacd41d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Seemeeu Singel Hawegebied 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3804524 21.4183896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem