C - Anemone
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ruth S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic/excellent!
Sameshnee C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely stay in Betty's Bay.
C - Anemone se terugvoer
Hi Sameshnee, it was lovely having you. We're so glad you enjoyed your stay and the surroundings. Come and visit us again in the future.
Donovan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker by die "C".
C - Anemone se terugvoer
Donovan, dit was aangenaam om julle te ontmoet en julle entoesiasme te deel met julle liefde vir visvang. Kom kuier gerus weer.
Mervin G - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely great.
C - Anemone se terugvoer
Mervin, you are always welcome to come and enjoy the sea view again.
Marilie D - Jan 2024
Algehele gradering
'n Besonderse wegbreek.
C - Anemone se terugvoer
Dit is goed om te hoor dat julle vakansie mooi begin het, en dat julle die res van julle vakansie met verwagting kon in gaan en heerlik rus.
Carlanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, en gesellige plek met pragtige see-uitsig. Gasvrye mense.
Este H - Jan 2024
Algehele gradering
C-anemone is 'n pragtige plekkie en ons het dadelik welkom gevoel.
Marietjie M - Des 2023
Algehele gradering
Besonders, spesiale plekkie!
C - Anemone se terugvoer
Marietjie en Werner, dit was heerlik om julle te bederf.
Julle entoesiasme vir Betty's Baai en omgewing was goed om te sien.
Kom kuier gerus weer.
Valerie O - Des 2023
Algehele gradering
Sielsmooi, vriendelikste ontvangs ooit. Deurentyd na ons belange omgesien.
Lees meerC - Anemone se terugvoer
Dit was so lekker om jou te ontmoet en jou vakansie vir jou spesiaal te maak. Na 'n baie besige jaar verdien 'n mens om bederf te word.
Ons gaan beslis weer kuier met 'n volgende geleentheid.
Sarah
Jesse B - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, fresh, fulfilling, friendly.
C - Anemone se terugvoer
Jesse, thank you for your kind words and appreciation. It was nice to meet you and spoil you and your partner after your hectic work schedule in the Eastern Cape.
Avril C - Nov 2023
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek nessie met die beste gasheer en gasvrou!
C - Anemone se terugvoer
Avril, dit was so heerlik om jou te ontmoet en te kon bederf hier by ons, met jou kort wegbreek naweek.
Esme D - Nov 2023
Algehele gradering
Uitgelê met liefde en insig. Briljante ligging! Geriewe is 100%, gas-paar innemend!
C - Anemone se terugvoer
Esme, dit was 'n voorreg om jou as gas te ontvang, en dit sal heerlik wees as jy weer kom kuier.
Zandri V - Okt 2023
Algehele gradering
Tyd vir ontspan.
C - Anemone se terugvoer
Zandri, dit was n voorreg om julle te bederf met julle huweliksherdenking.
Kom kuier gerus weer.
Nicolene K - Sep 2023
Algehele gradering
Fastasties!
C - Anemone se terugvoer
Nicolene, dit heerlik om julle te ontvang en te bederf.
Kom kuier gerus weer.
Sarah
Ludwig S - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig.
Lees meerC - Anemone se terugvoer
Baie dankie Ludwig. Was aangenaam om julle te ontmoet en te ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Tiena B - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring, 'n week in 'n seeparadys.
C - Anemone se terugvoer
Baie dankie Tiena. Dit was goed dat jy vir n Paar dae hier kon ontspan en n stukkie oase vind wat jy nodig gehad het.
Tilanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely great experience at C-Anemone.
Lees meerC - Anemone se terugvoer
It was lovely meeting you.
It was only a pleasure to make you feel welcome and your stay as comfortable as possible.
Looking forward to your next visit.
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lees meerC - Anemone se terugvoer
Nico en Larné, dit was n voorreg om julle te ontmoet en aan die hoogtepunte van Betty's Baai bekend te stel. Daar was die uitdagings van die winterweer en krag-onderbrekings, maar dit was goed om te sien hoe julle as besoekers alles ervaar.
Ons hoop om julle weer te ontmoet.
Francois en Sarah
Ilze H - Jun 2023
Algehele gradering
Uitsonderlike gasvryheid en akkommodasie.
C - Anemone se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Die winterweer het nie altyd saamgespeel nie, maar julle het die beste daarvan en die omgewing gemaak. Sien uit om julle weer te ontvang as julle 'n wegbreek kansie het.
Peter D - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful.
C - Anemone se terugvoer
Hello Peter,
It was a pleasure to meet you.
We hope you will come and enjoy the view and peaceful surroundings again.
Sarah
Andre C - Mei 2023
Algehele gradering
Francois en Sarah het ons hartlik ontvang. Goeie waade vir geld en baie netjies.
C - Anemone se terugvoer
André, dit was aangenaam om julle te ontmoet en 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer in Betty's Baai. Francois en Sarah
Chris O - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtige omgewing en lekker gasvrye mense.
C - Anemone se terugvoer
Chris, Lucy, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te ontvang as gaste. Kom kuier gerus weer in ons mooi ongewing.
Claudia M - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing atmosphere - awesome place for a breakaway from city life.
C - Anemone se terugvoer
Claudia, it was lovely meeting you and Lavinia. So happy that you enjoyed your stay.
We hope you can find the time to return to Betty's Bay again.
Sarah
Danelene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
C - Anemone se terugvoer
Thank you very much for visiting C-Anemone, it will be a pleasure to welcome you again.
Dalene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Host is amazing.
C - Anemone se terugvoer
Dalene, it was lovely having you on such a special occasion in your life.
We wish you a wonderful journey throughout your life together.
Francois and Sarah
Karien S - Feb 2023
Algehele gradering
Die ideale plekkie om weg te breek en net te rus.
C - Anemone se terugvoer
Baie dankie Karien
Dit was heerlik om julle te ontvang en te sien hoe julle ten spyte van die reen, dit so geniet om hierdie deel van Suid Afrika te ontdek.
Francois en Sarah
Ruan M - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik en rustig.
C - Anemone se terugvoer
Baie dankie Ruan en Juanita vir julle vriendelike woorde.
Julle was rustige gaste wat die omgewing ten volle benut het, deur fiets te ry en tyd in die natuur te spandeer.
Hoop julle kom kuier weer in Betties Baai.
Francois en Sarah
Durin S - Jan 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer wil gaan. Dit was awesome.
C - Anemone se terugvoer
Durin, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te ontvang, veral in hierdie spesiale tyd van julle lewe.
Dit sal vir ons 'n plesier wees as julle weer kom kuier.
Francois en Sarah
Peter M - Des 2022
Algehele gradering
Rustige naweek geniet in 'n lieflike omgewing.
C - Anemone se terugvoer
Peter en Amelia, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Sien uit na julle volgende kuier. 'n Geseende 2023 vir julle. Francois en Sarah
Kobus V - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
C - Anemone se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Geniet die res van julle Kaapse vakansie.
Francois en Sarah
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemone-straat 3343, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18