Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Bobbejaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir C Bobbejaan
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kokkie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kokkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek met die mooiste uitsig. Gaan beslis weer.

Mercia het ons vriendelik ontvang. Stil en rustig met die beste uitsig ooit. Die blyplek is goed ingerig met alles wat jou hart begeer. Lekker groot stoep met braaiplek en heerlike sonkamer wat oor die see uitkyk. Ons gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Kokkie, baie bly jy het lekker gekuier. Dankie vir die resensie.

C Bobbejaan
Cornelia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia M

Fantasties.

Die vakansie was heerlik en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanie S

Peaceful sea stay.

Wonderful and relaxing stay. We would definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou gou weer hier te kan ontvang.

C Bobbejaan
Michele D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Enkelreisiger

Heerlik sal weer kom kuier.

Ek en my woef het baie lekker gebly, naby alles, stil rustige straat en pragtige uitsig vanaf stoep en sitkamer, geen wind al het dit op strand erg gewaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerliza V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerliza V

Heerlik gebly en sal vir seker weer teruggaan.

Pragtige plek met die vriendelikste eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Gerliza, baie dankie vir jou resensie. Julle is sulke aangename gaste. Was 'n plesier om vakansiegangers soos julle hier te kon ontvang.

C Bobbejaan
Dorothy D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D

Heerlik verby.

Ons besef in die tyd van ons verblyf ek het in 2016 ook by C Bobbejaan plek gekry. Lol. Dis 'n heerlike plekkie, ons is heerlik ontvang, die plekkie is baie goed ingerig. Ek sou persoonlik gehou het van 'n wasmasjien i.p.v. 'n skottelgoedwasser, maar vir groot groepe is die skottelgoedwasser ideaal. Rannie is so vriendelik, ek is seker sy sou help as ek gevra het oor wasgoed was. Ons het nie eens geweet dat hulle op die perseel bly nie, die huis is in alle opsigte vir ons perfek gewees en sal beslis weer daar bespreek. Die spa-bad was ons almal se gunsteling en Penny kon in en uit die huis beweeg sonder probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-lida K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-lida K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Verblyf is baie keurig en volledig ingerig.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die huis se ligging baie goed gevind. Terwyl die wind Saterdag baie sterk gewaai het by die strand, was C Bobbejaan heerlik beskut. Die eetplek by die toonbank in die kombuis is wel ietwat beknop vir 6 persone, veral as die weer buite onstuimig is, maar ons het maar op ons skote geëet. Maar oor die algemeen was dit 'n baie aangename ervaring. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie Anna-lida vir my resensie

C Bobbejaan
Ronel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig! Uitsig! Uitsig!

Die uitsig is asemrowend! Lekker groot braaistoep en binnenshuise sonstoep, beide met ongelooflike uitsig. Volledig toegerus. Ideaal vir groter familie/groep vriende met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Solar-krag verseker dat load shedding nie 'n probleem is nie. Goeie WiFi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie Ronel vir die resensie. Mercia

C Bobbejaan
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Sal beslis weer hier bly. Vriendelike diens met alle geriewe. Beveel dit sterk aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Fantasiese uitsig, skoon, veilig en lekker vir kinders en hondeliefdes.

Beter as foto's. Regtig alles was beskikbaar en niks was te veel moeite nie. WiFi, DStv en geen beurtkrag. Tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R

Ons het baie lekker gekuier.

Dit was 'n amazing naweek gewees by C Bobbejaan. Die huis het alles wat jy sal benodig - tot 'n potjie vir potjiekos maak. Ons was reg teen die see. Alles was baie mooi skoon en netjies. Ons sal met geruste harte weer daar gaan kuier. Baie dankie dat julle dit so lekker genaak het vir my en my ma.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Plek was mooi skoon. Tannie was behulpsaam en vriendelik. Honde vriendelik en gemaklik. Baie goed geleë. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

Dit was alles wat ons verwag het!

Ons het C Bobbejaan gekies op grond van resensies en ons was nie teleurgesteld nie! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Gesin met klein kinders

Heerlike ligging oorkant die see. Hond- en kindvriendelik met 'n heining. Skoon.

Dankie vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, baie mooi.

Margie se gasvryheid was tops!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dante P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dante P
Gesin met tieners

Heerlik gekuier.

Uitstekende ligging. Goed toegeruste eiendom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie vir jul boodskappie en bly jul het aangename tydjie hier by C Bobbejaan deurgebring

C Bobbejaan
Marie A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 'n wonderlike uitsig oor die see. Eienaar is baie gasvry en ons het tuis gevoel.

Dit is naby als en ons kon lekker gaan stap langs die see.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie bly jul het
aangename tydjie by C Bobbejaan deurgebring l Danie Vir boodskappi.

C Bobbejaan
Mariette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek.

Ons het baie lekker gekuier. Kon my diere-kind saamvat. Dis mooi skoon en tannie Mercia is baie vriendelik. Die uitsig is fantasties. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie bly jul het aangename tydjie hier by Cbobbejaan kan deurgebring het. Dankie vir boodskappie

C Bobbejaan
Henriette O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette O
Enkelreisiger

Baie rustig. Net wat mens kort.

Baie mooi uitleg en om te kan slaap terwyl jy branders kan hoor en die see-uitsig maak hierdie 'n baie lekker plek. Wens ek kon langer kuier.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie Heriette vir resensie en jy is altyd welkom hier by C-Bobbejaan.
Lekker dag, Mercia

C Bobbejaan
Danny M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a super stay at C Bobbejaan.

It was brilliantly situated and had every convenience which we needed. Mercia was super helpful too. I would recommend C Bobbejaan to my friends and family.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antia G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Met 'n lieflike 180-grade see-uitsig en heerlik beskut teen die wind kan 'n mens nie anders as om 'n braai te geniet op die stoep nie. Die kamers is ruim en die huis baie skoon met 'n vol kombuis met als wat jy kan benodig. Ek kon vir ure in die voorkamer sit en bak in die son terwyl die boek se blaaie verbywaai. Ons sal vir seker terug wees, maar dan vir langer as net 'n naweek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciske T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciske T
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike belewenis.

Ongelooflike uitsig, was net baie lekker vakansie. Die eienaars is sout van die aarde mense met die oulikste hondjie Voetjies. Ons sal vir seker weer gaan kuier by C-Bobbejaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie Ciske vir boodskappie en bly jul het aangename tydjie hier by C Bobbejaan deurgebring. Voetjies bedank ook dat jul dink sy is oulik.

C Bobbejaan
Denise L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was so aangenaam.

Ek was heimlik verras dat ons vol DSTV en internet gehad het. Dit het dit vir ons moontlik gemaak om nog te kon incheck op kantoor werk. Die woonstel is ongelooflik goed toegerus. Tannie Mercia is so gasvry. Super skoon en daar was nie 'n ding wat ons gekort het nie. Die see uitsig ongelooflik! Regtig waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskappie en bly jul het aangename tydjie by C Bobbejaan geniet

C Bobbejaan
Helene Hall H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld! Het nie verwag dat dit onderste verdieping van strandhuis is nie.

Nêrens is daar genoem dat daar ander mense op perseel bly nie. In Covid tyd sou ek dit beslis nie bespreek het nie! My man se verjaarsdagviering het geflop en ek het definitief nie waarde vir geld gekry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Bobbejaan se terugvoer

Hallo Helena,
Ek is jammer dat C-Bobbejaan jou so teleurgestel het.
Ek self ook teleurgestel oor jou ontevredenheid nadat ek jou gevra het of allles reg is hier by julle "Ja" het jy vir my geantwoord. Ook wil ek onder jou aandag bring dat ek nou by Lekkerslaap aangesluit het en ek nie dit onder hul aandag gebring het dat ons boonste vedieping bewoon nie. Sal graag rede wil weet hoekom jou man se verjaardag geflop het. Groete, Mercia.

C Bobbejaan
Vanaf
R4 158
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 158
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 158
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f9107dc5e131ab729cd8c24e2fae015ca6235cd1e9fd217842a41c756d2d024c1db74b8bc8fed2579c9202ced7d8e29d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 158 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 89 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347876537601 18.152774870396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem