Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Breeze

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

C-Breeze is 'n lieflike selfsorghuis in die Schaapenzicht-kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, aangesien dit stapafstand vanaf die Langebaan-strandmeer en -strand is.

Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer is in die solderarea. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die strandmeer. Verder is daar 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n tweede ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is stapafstand van baie winkels en restaurante op die hoofweg.

Slaapplek

’n Bespreking by C-Breeze sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir C-Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93b8229c59e6f2246fb2bdb06ad34dda0a58694f581da22a7ac745416c9f6151bfcc7153aae5d7fd4b37a2fed9b63d37bb67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 Main Road 3 Schaapenzicht 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089331080052 18.03115209259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem