C-Breeze Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

C-Breeze Cottage is 'n bekoorlike grasdak-vissershuisie in die Langezandt Vissersdorpie in Struisbaai. Die huis is stapafstand van die strand.

C-Breeze het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer is in die solder en beskik ook oor 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, kombuisgereedskap, en breekware.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, kaggel, wasmasjien, skottelgoedwasser, TV met DStv en veilige parkeerplek in. Gaste het toegang tot 'n buite braai-area met prieël.

Struisbaai is net 2 ure se ry van Kaapstad, met eindelose strande, walvisse, swem, visvang, branderplankry, kajakvaart, vlieërplankry, lyfplankry en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by C-Breeze Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C-Breeze Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 R1 850 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za