Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Breeze

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir C-Breeze
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brandon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

Brilliant, best location, lovely unit.

The owner arrived, so got a fright when someone used keys to access it. Kept being interrupted by individuals as easy access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Brandon, thanks for your feedback and we apologize for the mistake with the owners as they were unaware of their house that was booked already. As for the local guys selling crayfish and all kinds of seafood, we have no control over them but do respond when it's reported. We however hope that this does not prevent to come to Paternoster again as we look forward to welcoming you again as our guests.

C-Breeze
Jako M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako M
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Kan ek die huisie koop?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Jako,
Een hiermee neem ek aan julle het baie lekker gebly, LOL!

C-Breeze
Vivienne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B
Saam met vriende

Dit huis is goed toegerus en die leearea is 'n plek waar jy graag wil kuier.

Die buitebraai maak voorsiening vir koue en warm dae. Persone wat die disse voorberei is nie uitgesluit van die res van die vriende of familie nie. Elke slaapkamer het sy eie netjiese badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Vivienne
Dankie vir jou terugvoering, C Breeze is inderdaad 'n lekker kuier plek ideaal vir 'n gesin van ses. ons is bly om te hoor julle het dit geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.

C-Breeze
Ulla L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla L
Gesin met klein kinders

Ons het almal gerus!

Was baie netjies! Ons wou net rustig wegkom uit die stad en rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Ulla, dankie vir die terugvoering op C Breeze. Ons is bly om te hoor jul het dit geniet. C Breeze is lekker groot met 'n baie lekker binnehof. Hoop om jul weer eendag te kan terugverwelkom.

C-Breeze
Hannelie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met vriende

Baie lekker!

Dit is 'n baie lekker huis, net jammer sy kuier-area kyk nie see toe nie. Dit sou waardeer word as daar extra toiletpapier en swart sakke was, wat gewoonlik beskikbaar is by huise wat in hierdie prysklas verhuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V
Saam met vriende

Goeie ervaring.

Baie lekker gebly sou graag meer see-uitsig wou hê. Wit beddegoed word aanbeveel. Skoonmaakmiddels behoort deel van die pallet te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir jou terugvoering. C Breeze is deel van ons self sorg opsies en skoonmaak middels word nie voorsien, behalwe die basiese opwasmiddel en swartsakke. Ons sal egter praat met die huiseienaar oor die beddegoed,Hoop egter ons kan jul eendag weer terug verwelkom.

C-Breeze
Steffan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffan C
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer gaan, sommer baie lekker en snoesig.

Geen probleme ondervind nie. Almal baie gasvry. Vriendelike hulp van reisagente. Die woning self, baie gesellig en veilig. Genoeg spasie vir klein kinders om te beweeg. Sal definitief dit aanbeveel en as ons weer kansie kry, terugkeer na C-Breeze. Almal het dit geniet, rustige omgewing en sommer lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Steffan, ek is so bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sien uit na julle terugkeer na Paternoster in die nabye toekoms.

C-Breeze
Nicolette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Gesin met klein kinders

Fantastiese strandhuis.

'n Fantastiese plek om Kersfees saam met familie te spandeer. Die huis is goed toegerus. Lekker beskutte braai-area asook 'n kuierarea wat op die see uitkyk. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Dit is lekker om te hoor dat jul 'n aangename verblyf gehad het. Ek hoop om jul weer eendag terug te verwelkom.

C-Breeze
Zahraa S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zahraa S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

It was amazing to wake up to the sound of the waves every day. Super close to the local fish market. And literally, takes one second to get to the beach. Very calm place and is within walking distance of the main dorpie, where other restaurants and shops are. The kitchen comes with supplies, the bedding is of a good and comfy quality and the plot of the house is spacious enough for a family of six. Recommend this place for families with kids big and small (they can run wild on the beach) or for friends (there are amazing restaurants in the area).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

C Breeze is indeed a beautiful house and very tastefully decorated, ideal for family getaways. We are glad to hear you enjoyed your stay and definitely look forward to welcoming you back again as our guests in the near future.

C-Breeze
Leona V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful surroundings.

The surroundings are beautiful - we had a peaceful and quiet stay. The house is perfectly located - walking distance to most restaurants. A small Spar nearby. The house had everything we needed - from crockery to an ironing board etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Gesin met klein kinders

Awesome.

Great house, will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Lekker huis, sal weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Hi Ronel, nice to hear that you enjoyed your stay with us. Look forward to welcome you back as our guests in the future again.

C-Breeze
Karen B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige kuierplek.

Ons het as gesin van 6 heerlike gekuier in die huis, volledig toegerus en teen die see. Dit was ongelooflike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig, ruim, goed geleë. Baie dankie!

Skoon, veilig, ruim, goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen G

Baie lekker, naby aan die see, beskut teen die wind en verskriklik netjies.

Ons ervaring by C-Breeze was baie lekker met goeie diens van LekkeSlaap sowel as die agent by die kantoor. Die dat elke kamer sy eie badkamer het was natuurlik baie gerieflik. Die huis was verskriklik netjies en gerieflik. Ons het die beste weer gehad en die strand was ongelooflik. Al negatiewe ding was dat dit nie baie veilig is in Paternoster nie. Een van ons karre was by ingebreek en bedelaars het ons kom pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Gesin met tieners

Netjiese goed toegeruste eenheid.

Sal eenheid aanbeveel. Dis 'n lekker kuierhuis. Alhoewel geen see-uitsig maar naby genoeg om te hoor en te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Heerlike blyplek met alles wat 'n mens nodig het.

Baie gerieflike huis. Groot en ruim met goed toegeruste kombuis. Lekker naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Skoon, het alles in wat jy soek.

C Breeze is 'n baie lekker huis met alles in wat jy by jou eie huis het. Dit is naby die strand en jy voel die rustigheid van Paternoster. Kan dit met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla A - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation

Well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Breeze se terugvoer

Baie lekker, naby aan die see, beskut teen die wind en verskriklik netjies.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering; dit is altyd lekker om vriendelike gaste te akkommodeer.

C-Breeze
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c27e183a8be35efd38832df9b81f09cd5c6768f3f8ea595bd8061ab52cd78751febf35b090b4314f28bc18f9a4353f1bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 5 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806838888889 17.895913888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem