C-Tunes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

C-Tunes bied selfsorgverblyf in 2 woonstelle in Jeffreysbaai. Ons bied gerieflike verblyf vir 'n gesinsvakansie en dis ook 'n plek waar jy van die beste branders sal kry vir branderplankry.

Die Dolfyn-eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die Orca-eenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed met 'n ekstra uittrek-bed in die oopplan-leefarea. Albei eenhede het DStv en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en onderdakparkeerplek.

Die strand is 500 m van die eenheid af en Port Elizabeth Lughawe is 80 km weg. Die Fountains Mall is ook naby vir inkopies. Kajakvaart, branderplankrylesse en daguitstappies na Addo-olifantpark kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na C-Tunes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false