LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabanas del Mar 25 | LekkeSlaap
+32

Cabanas del Mar 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabanas del Mar 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti, met direkte toegang tot die strand. Die woonstel is op die onderste verdieping en bied uitsigte oor die swembad in die kompleks.

Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die woonstel is regdeur geteël en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het granietblaaie en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n kookplaat en oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster, en die nodige kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met premium DStv-kanale.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks. Die kompleks het 'n sluitbare hek en sekuriteitswag vir gemoedsrus. Bykomende parkeerplek kan teen ekstra koste beskikbaar wees indien nodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabanas del Mar 25 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a4ca9a89e44df16244b87a69e0d6fd9be0277a597342025a4de7cecc559366fba592e7bfa3f37b359aee665d6cfa9afcb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999  per nag (plek vir 6) 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.092092830872 30.861764961971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!