Cabanas Del Mar 2
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Cabanas Del Mar 2 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Winklespruit. Die strandfrontkompleks is gerieflik naby winkelsentrums, strande en restaurante geleë.
Die grondverdieping-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n bababed. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en kooktoebehore toegerus. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv en beperkte WiFi in. Youtube-video's en Netflix kan ongelukkig nie afgelaai of gekyk word nie. Vra asb. by ontvangs vir die wagwoord. 'n Strandsambreel en 4 strandstoele is beskikbaar.
Die kompleks beskik oor 2 swembaddens, 'n kinderswembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 2 lapas en 'n speelarea vir kinders. Die kompleks bied ook direkte toegang tot 'n veilige swemstrand, met lewensredders gedurende die vakansieseisoen.
Let asb. daarop dat dit 'n gesinsvriendelike kompleks is en dat daar altyd kinders in die area speel.
Slaapplek
’n Bespreking by Cabanas Del Mar 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Brian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cabanas Del Mar 2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom