Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin by the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cabin by the Sea is 'n selfsorg-houthuisie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Winkelspruit, Kingsburgh. Hierdie eenheid is ideaalf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n TV, en didaar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die sitarea het 'n slaapbank wat slaapplek aan 1 gas bied. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabin by the Sea sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Ocean View-rylaan 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36cc78f25e7d93783d48993ac30ffa17f8bcfac6f72676999d14344c0bf8bac8db8e7dd8c3d3fb252c6dc28083bbc62c50e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37A Ocean View Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -30.104092815284 30.854519846963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem