We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Cabin16 @Riviera Wharf

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cabin16 @Riviera Wharf is 'n eenslaapkamer-selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die Riviera Wharf Hotel Hartenbos, op die oewer van die Hartenbosrivier. Daar is 'n kragopwekker wat outomaties aanskakel wanneer kragonderbrekings plaasvind. Die ATKV-amfiteater is ook naby geleë.

Dié moderne woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en baie kasspasie vir bagasie. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is lugversorging in die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n toonbank en eetkamertafeltjie.

Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n uitvou-dubbelslaapbank. Ander geriewe sluit 'n grootskerm-TV met die volle DStv-pakket en beperkte WiFi in. Die WiFi werk nie tydens beurtkrag nie, maar die ligte, geiser en TV bly wel aan.

Die stoep bied buitesitplek waar gaste lekker kan braai na 'n lang dag op die strand. Op die perseel kan gaste ook die swembad- en braaigeriewe gebruik. Die restaurant en kroeg in die hotel bied heerlike maaltye.

Veilige, gratis en aangewese parkeerplek onder 'n skadunet is op die perseel beskikbaar.

Die strand is ongeveer 300 m van die eenheid af en die waterpark en pretparke is ook stapafstand ver.

Let asb. daarop dat dat die WiFi en elektrisiteit per dag heeltemaal genoeg vir normale daaglikse gebruik is. Dit word egter beperk en indien gaste meer as die bedrag benodig, dit self opgelaai kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabin16 @Riviera Wharf sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Cabin16 @Riviera Wharf
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cabin16 @Riviera Wharf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe3635ae68ccbf29aaaa2dbe1e76cc5cb0d8d7f05dc1d0bcd8768dda65a452808114cb5e4273603bc207a4553a53a0e2bdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716