Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cactus Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 33, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cactus Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis op die Longacres Country Estate in Langebaan. Hierdie selfsorghuis bied rustige verblyf naby die strand en talle restaurante. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike vakansieverblyf.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastetoilet met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met toegang tot stroomdienste. Die stoep het ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel.

Gratis WiFi en oorgenoeg veilige parkeerplek vir voertuie, waentjies en bote is beskikbaar. Gaste kan watergebaseerde sport geniet, die Weskus Nasionale Park besoek, wynproe, en die 18 putjies-gholf by die Langebaan Country Estate aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Cactus Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Loopstraat 33, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 33, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba056d80e7e22f08964f7c22b49efb7173df26564f665070ec04b3861c17d270225d4acb92daea04c65883d43e846010fe48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6) 33 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.049385453133 18.063828893254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem