Calais Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calais-straat 12, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Calais Guest House is in Franschhoek, 'n dorp in die Wes-Kaap met eeue-oue wingerde en Kaaps-Hollandse argitekruur. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die gastehuis het 3 slaapkamers, elk met en suite-badkamers.
Gaste kan die Mont Rochelle Natuurreservaat besoek, die Franschhoek Wine Tram aandurf of die dag by De Hollandsche Molen geniet.
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ané & Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Calais-straat 12, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calais-straat 12, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18