Calamari 9
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 16 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christian P - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christian P
Gesin met klein kinders
Fantastiese plek, sal enige tyd teruggaan. Op die strand, naby alles baie mooi!
'n Paar tree dan is jy op die strand, wat meer wil 'n mens hê. Alles was daar wat nodig was en wat nie eens nodig was nie! Baie mooi plek, goed geleë naby lekker strande en die uitsig is asemrowend. Sal beslis Calamari 9 aanbeveel.
Sydney L - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sydney L
Gesin met tieners
Absolute juweel met die mooiste uitsig oor die see.
Wat 'n heerlike vakansie by een van die beste selfsorg-eenhede waar ons nog gebly het. Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat van 'n stil strand hou sonder die massas mense. Die eenheid is ten volle uitgerus en 'n mens kan sien daar is moeite gedoen om jou tuis te laat voel weg van jou huis af, absoluut niks het gekort nie en die braaiplek is lieflik met 'n pragtige uitsig op die see en die strand wat letterlik op jou stoep is, veral met tieners wat kortkort see toe en terug wil gaan. Ek sal ...
Sien meer
Sally D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sally D
Gesin met klein kinders
Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het.
Dit was 'n wonderlike vakansie, Calamari 9 is 'n hoek-eenheid so niemand het verby ons woonstel beweeg nie. Dit is reg op die strand met die mooiste uitsig oor die see. Daar is dassies wat tot naby ons stoep gekom het en ons het dit vreeslik geniet. Kon dolfyne en 'n rob sien. Die woning is skoon en netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar. Die aircon was lekker en die vol DStv 'n bonus. Ons het reeds ons volgende vakansie daar bespreek sal nie weer na 'n ander plek gaan nie dit is nou ons vakansie tuiste. Die strand was skoon en lekker ...
Sien meer
Jana T - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jana T
Gesin met tieners
Fantasties geleë!
Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis weer bespreek. Die dekor en interieur is pragtig en daar is meer as genoeg kombuisware en lekker stoele. Dit was lekker om daar te kon wasgoed was, ek sou wel 'n tuimeldroër bo 'n skottelgoedwasser verkies het aangesien die hoë humiditeit maak dat handdoeke nie altyd droog word nie. Die braaiplek is ook lieflik met 'n uitsig op die see.
Tersia K - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tersia K
Saam met vriende
Absoluut pragtig.
Sal enige tyd teruggaan. Die uitsig is pragtig en die strand is op jou stoep. Die woning is netjies en alles is baie gerieflik. Baie dankie.
Juanita B - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juanita B
Gesin met klein kinders
Fabulous weekend away.
We had such a lovely weekend away. We would recommend to friends and family.
Breggie E - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Breggie E
Gesin met klein kinders
Rustig gerieflik.
Dis waarlik die netjieste plek waar ek nog was. Die uitsig en die nabyheid van die see is gerieflik met klein kinders wat heeldag wil op en af strand toe. En met dié dat ek my hondjie oral saamneem was dit so gerieflik en dit word waardeer dat daar vakansiehuise is wat dit toelaat. Sal beslis weer wil besoek.
Neil R - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neil R
Gesin met klein kinders
10 uit 10
Wat 'n lekker netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou.
Daniella B - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daniella B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful views and fully equipped house! it was great
It was great!
Armando D - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Armando D
Saam met vriende
Uitstekend toegerus en uitstekende ligging.
Topklas, goeie ligging, puik toegerus.
Marthe-mari R - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marthe-mari R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflik, kan nie vir meer vra nie.
Die plekkie is 'n regte juweel en ek sal die plekkie hoog aanbeveel. Reg op die strand, met 'n braai wat op die see uitkyk en lieflike see-uitsigte vanuit die kamers. Die plekkie is ook perfek ingerig met alles wat jy nodig het.
Olive P - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Olive P
Gesin met klein kinders
Woonstel is baie gerieflik en netjies, volledig toegerus, plesier om daar te kon bly!
Calamari 9 is 'n baie gerieflike woonstel. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Skoon en netjiese beddegoed en ordentlike kussings (wat gewoonlik vir ons 'n probleem is). Baie lekker om so naby die strand te kan wees en die pragtige see-uitsig te kon geniet!
Nicki L - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicki L
Gesin met tieners
Room with a view.
Wonderful self-catering units right on the beach! This was the second time we stayed at the Calamari flats and as before we had a great stay. Dog friendly on arrangement, which was wonderful for us. The sea is just a few meters from the front patios over a well kept lawn. Would recommend to anyone wanting a secluded spot to relax away from the main hustle and bustle but also close enough to walk across the beach to Ramsgate's main beach or Margate beach. Will definitely be back.
Eugene V - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very neat and comfortable.
See stars.
Michele J - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michele J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties
Dit is die beste plek waarin ons nog ooit gebly het. Daar is uitstekend aandag geskenk aan die kombuis-/kookware en strandgeriewe. Jy hoef nie enige iets saam te vat nie.
Fantastic.
It is the most well thought-out place we have ever stayed. The attention given to the kitchen/cooking equipment and beach equipment - you don't need to take anything with.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Willem K - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willem K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Baie dankie dat ons kon gebruik maak van Calamari 9. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Alles wat mens benodig is daar en mens voel sommer veilig met die alarmstelsel wat daar is. Dit was regtig baie aangenaam om op die stoep te sit en uitkyk oor die see terwyl die vleis op die braai is. Ek sal beslis die plek aanbeveel.
Gaste wat na Calamari 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |