LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calamari 9 | LekkeSlaap
+24

Calamari 9

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 510 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Calamari 9
Selfsorg.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, en word binne 7 dae na die vertrekdatum terugbetaal mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is.
Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan.
Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook. - Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met volledige Explora DStv-pakket het, en dit is nie nodig om jou eie saam te bring nie. Daar is geen PVR- of Explora-koppelpunt nie.
Bring asb. eie strandhanddoeke saam. Alle bedlinne en badhanddoeke word voorsien.
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word ? 08:30 tot 14:30, behalwe op naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste onderhewig aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-straat, Calamari Eenheid 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31207f49794116b23b5adafff2455b1246a794ecddbc06cb244a2e8f21ae232d57acc0112ac80f1072840aff5cc6fc810ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 Ray Road Calamari Unit 9 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.874566416747 30.362365990877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!