Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Calamari Self-catering is 'n lieflike vakansie-eenheid in 'n gedeelte van die eienaar se huis in De Kelders, Gansbaai, en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, dubbelwasbakeenheid en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 2 slaapbanke. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en stoepmeubels.

Die eiendom het 'n groot tuin met 'n vuurput, tuinmeubels, 'n buitestort, 'n pizza-oond en 'n speelarea vir kinders, en dit is 'n kort stappie van die strand af. De Kelders is die perfekte basis vanwaar gaste die ander dorpe en besienswaardighede in die Overberg kan verken. Hermanus en die gewilde Grotto-strand is 40 minute se ry weg en die skilderagtige Stanford is net 15 minute weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Calamari Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e666934191e522d8faec5e496e138cc55dafdf21d9fc7b864c427b605f540fe54cfbdf787f523134370a573fe62856a92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 101 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.554341 19.367746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem