Caldesmo Upmarket Apartment
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atterbury-weg 502, Menlopark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Caldesmo Upmarket Apartment is in die rustige buurt Menlopark in Pretoria. Dit bied gerieflike verblyf aan 3 gaste. Die stylvolle eenheid is 'n rustige toevlugsoord vir individue of paartjies op soek na 'n ontspannende vakansie.
Die smaakvolle slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met moderne geriewe toegerus insluitend 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n sagte rusbank, 'n TV met Netflix en Showmax, en 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Menlopark spog met die ideale ligging aangesien daar 'n rits besienswaardighede, restaurante en winkels in die nabyheid is. Caldesmo Upmarket Apartment is ideaal vir 'n ontspannende vakansie.
Slaapplek
’n Bespreking by Caldesmo Upmarket Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Atterbury-weg 502, Menlopark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Caldesmo Upmarket Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Menlopark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atterbury-weg 502, Menlopark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom