Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Country House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Caledon Country House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ursula L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L
Gesin met tieners

Beautiful views, quiet, fireplace gathering.

Lovely place, quiet. Beautiful views, accommodating of pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met tieners

Best stay Eer.

It was our 2nd stay at this wonderful place. The best holiday is spent here. The owner and staff are super helpful and the unit is just heaven on earth for us. This will become our annual winter holiday spot for many years to come.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing serene stay at Caledon Country House.

The view from the patio is beautiful and very picturesque. The host was polite, friendly and responsive and went beyond her duty of duty to return a laptop cord left behind. We had a great stay and would definitely go back to Caledon Country House if the opportunity presents itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kriek V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kriek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim plek wat alles in het wat nodig is.

Stil en rustig. Heeltemal goed genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met 'n lekker kaggel.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer in die berge. Die kaggel het baie gehelp met die koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno O

Was ongelooflik lekker. Sal defnitief weer soontoe gaan.

Was pragtige blyplek asook wonderlike uitsig. Sal vir enigiemand aanbeveel vir ontspanne wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Great place!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun V
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir 'n naweek weg.

Ons het baie lekker by Caledon Country House gebly. Sal gerus weer daar bly vir 'n naweek saam vriende. Ek sal net voorstel dat hulle seker maak die ligte werk. Daar was 'n paar wat nie gewerk het nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met vriende

Vol avontuur.

Ons het dit baie geniet, en sal graag weer op die landgoed wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francoise P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francoise P
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig. Ontspanne atmosfeer. Rustig.

Dit kan 'n baie mooi en gesellige huis wees, sodra die onderhoudwerk gedoen word. Die skoonmaak verg baie aandag en toesig. Alhoewel daar erg droogte is, kan die buiteomgewing beter versorg word. Die beskikbare toestelle is nie in 'n goeie toestand of nie in werkende toestand. Daar is nie aan ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Eric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en onspanne.

Baie rustige atmosfeer en uitsig baie mooi. Daar kan aandag gegee word aan die pad na die huis asook die tuin en instandhouding. Motorhuisdeure sal welkom wees. Die slotte op baie van die deure sluit moeilik. Van die buiteligte werk nie. Indien die items reggemaak kan word sal dit 'n baie lekker gastehuis wees. Die ligging en rustige atmosfeer is ideaal as mens wil wegkom van die daaglikse gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5057cb697bdda370c5f8942c411a2d076b0073836bf7eb22c6e46a105b43937fc4cff3709b4995b18beb23d60c00dfe7d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.542363390936 28.446500210431