Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Clarens

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorna and Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Calm Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Meriesa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Meriesa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Plekkie is pragtig. Maar kort beslis 'n nuwe bed Matras baie sag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal dadelik aandag gee aan die matras. Vriendelike groete

Calm Clarens
Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Enkelreisiger

Puik waarde vir geld.

Dit was uiters goeie waarde vir geld en so netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie Zelda.
Hoop jy kom kuier gou weer.
Vriendelike groete uit Clarens.

Calm Clarens
Magda En Hannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil rus is dit ideaal.

Dit was baie rustig. Daar is 'n lekker braai-area. Ons het nie daarvan gebruik gemaak nie. Maar as jy net daar wil kuier, is dit ook lekker. Alles wat jy nodig het, is daar. Sorg maar net daarvoor om 'n vars melk saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Andre, baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Calm Clarens
Andre M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die akkommodasie is uit die boonste rakke. Netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, net soos die naam " Calm" aandui. Baie gepas.

Baie lekker gebly. Beveel dit sterk aan. Die loadshedding het ons nie eens van geweet nie a.g.v. julle goeie rugsteun-stelsel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie André, ons is bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete uit Clarens.

Calm Clarens
Talita R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, mooi skoon en netjies met alles wat 'n mens benodig.

Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Talita

Calm Clarens
Carole G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful place to just unwind.

We had a wonderful, peaceful, relaxed time. The unit is beautifully laid out. A lovely spot to just unwind and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Carole.

Calm Clarens
Jacomien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien D
Saam met vriende

Calm Clarens was n uitsonderlike plekkie. Die interior is van hoogstaande gehalte.

Calm Clarens was n uitsonderlike plekkie. Die interior is van hoogstaande gehalte, baie veilig en privaat. Dankie vir julle gasvryheid en dat jy ons op kort kennisgewing kon akkomodeer. Die gasvrou het ons op hoogte gehou van n Eskom-probleem wat die dorp ondervind het. Ons het dit opreg waardeer. Ek sal die verblyf ten volle aanbeveel en definitief weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie, baie dankie Jacomien.

Calm Clarens
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful decor, clean, comfortable, upmarket, safe, friendly.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Amanda.

Calm Clarens
Esme V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net soos die naam beskryf "Calm Clarens.

Dit was 'n heerlike rustige wegbreek van die stad se geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Esme.

Calm Clarens
Andre R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Besigheidsreis

Calm Clarens exceptional facility.

Perfection personified.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you Andre. Greetings, Lorna.

Calm Clarens
Jacques O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en privaat.

Eenheid 3 bied privaatheid en netheid uit die boonste rakke. Ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek van die gejaag en jy is loopafstand van die sentrale dorp. Ons sal definitief weer hier aanklop op ons volgende besoek aan Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Groete, Lorna

Calm Clarens
Esron B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate place.

The place was easy to find. Checking in was a breeze. The apartment was clean and had everything we needed. We would definitely use the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you so much Esron. Really appreciate your wonderful review.
Kindest regards Lorna

Calm Clarens
Dave B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really quiet and safe spot.

I really enjoyed Calm Clarens. There were so many interesting high-quality finishes. An incredible amount of thought has gone into the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you. Regards Lorna

Calm Clarens
Stephan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie Stephan. Groete Lorna

Calm Clarens
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike selfsorg eenhede.

Pragtig, netjies en gerieflik. Veilige parkering en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie Lizette

Calm Clarens
Carol G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Enjoyed our extra few days in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjies. Ons sal Calm Clarens definitief aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie Susan. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna.

Calm Clarens
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm Clarens is one of the most beatiful and well maintained.

As well as the well-equipped guest houses I ever stayed at. Calm Clarens is a wonderful and very stylish and luxurious guest house, I highly recommend it to travellers visiting Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review Jaco. Really appreciate it. Regrads Lorna

Calm Clarens
Esme K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en baie netjiese skoon eenheid.

Calm Clarens eenheid 3 se interieur is pragtig. Baie lekker plekkie, privaat en super netjies. Sal beslis enige van die eenhede aanbeveel. Ons sal weer daar gaan oorbly met die volgende besoek aan Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Esme. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Lorna

Calm Clarens
Stephen B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal Clarens accomodation for a couple.

Calm Clarens is the ideal place to stay for a few days in lovely Clarens. It is an easy walk to town. The accommodation is well equipped, neat and clean. The Unit is well furnished and the decor and colour scheme is good quality. The efficient air conditioner offers effective cooling for summer and heating for winter (plus an indoor fireplace). We will definitely book there again for our next Clarens visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Stephen

Calm Clarens
Estelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid, stilte en als wat jy nodig het. Voorwaar Calm Clarens.

Verwagtinge oortref. Alles soos beskryf en die stilte en pragtige eenheid het die tyd hier afgerond. Kan dit werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Estelle. So bly julle het dit geniet. Groete Lorna

Calm Clarens
Miles L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miles L
Enkelreisiger

Host was amazing and considerate with a warm and welcoming feel.

Host very informative about surroundings and activities. Compassionate for my personal needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you so much Miles.

Calm Clarens
Sanshialeigh L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanshialeigh L
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Die plekkie was absolutely beautiful en perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Sanshia

Calm Clarens
Bertus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie gerieflik.

Calm Clarens was baie gerieflik en netjies. Als mooi in plek, kan nie dink aan iets wat meer nodig was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Bertus. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna

Calm Clarens
Carin D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met tieners

Pragtige verblyf, baie mooi en alles wat jy nodig het.

Calm Clarens is pragtig! So mooi plek, alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Carin. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Lorna

Calm Clarens
Juan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was beautiful, calm and quiet, I was able to work when needed and relax too.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you Juan, really appreciate your wonderful review. Keep well, Lorna

Calm Clarens
Lucinda R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Had a lovely stay, everything was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Lucinda

Calm Clarens
Magda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en snoesig.

Ons het in Eenheid 2 gebly. Met ons aankoms was die kamer reeds lekker warm gemaak, wat regtig heerlik was. Alles is baie skoon en netjies en ek love die kamer se decor. Alles wat eintlik net perfek is. Sal verseker weer daar bly en sal die plek ook so aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Magda. So bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Lorna

Calm Clarens
Allister L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable apartment with enough to keep warm on a cold weekend. Hosts are a friendly and helpful couple.

Had a very pleasant stay. It would be nice to have a drying rack in the kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Allister.
Hope we see you soon again. Regards, Lorna

Calm Clarens
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Right out of a designer's handbook.

Every feature is beautifully appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Rick. Really appreciate your kind review. Regards, Lorna xxx

Calm Clarens
Chris S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Eenheid is baie skoon en goed toegerus. Pippen die kat was vir ons 'n bonus toe hy kom hallo sê het. Sal definitief weer gaan. Ek hou van die manier wat Lorna en Mark alles kommunikeer per Whatsapp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Chris. Hoop ons sien julle weer. Groete Lorna

Calm Clarens
Jd S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweekplekkie.

Die plekkie is regtig waarde vir geld, baie goeie diens en vriendelike eienaars, woning het regtig 'n hoë kwaliteit afwerking en is stapafstand na als toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, JD. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna

Calm Clarens
Christiaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, central, cosy.

Enjoyed our stay, we'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Christiaan. We look forward to welcoming you again.

Calm Clarens
Sanet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n Juweel!

Calm Clarens Eenheid 1 is 'n juweel van verblyf. Die klein stoepie is heerlik privaat met die oggend son wat jou groet met daardie eerste koppie koffie. Die dekor is smaakvol en skep 'n wonderlike atmosfeer. Die linne en kussings is van top gehalte. Ons het Droom - lekker geslaap! Die badkamer is super skoon met 'n groot stort. Ons het heerlik gerus en ontspan. Dit het gevoel of die tyd hier stil staan. Die huisie is effens uit die gewoel van die dorpie maar steeds naby genoeg om te kan stap. Lorna en Mark is een woord - puik! Kan Calm Clarens 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie, baie dankie, Sanet Julle was wondelikke gaste en dit was so aangenaam om julle te ontmoet het. Groete, Lorna

Calm Clarens
Johan T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en beslis die moeite werd om te besoek.

Baie lekker gerus. Omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie, baie dankie, Johan. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Lorna

Calm Clarens
Philip S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en rustig.

Die natuurskoon was absoluut die moeite werd vir iemand soos ons wat maar altyd Suidkus toe gaan. Sal defenitief weer Clarens besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Dankie, Philip en Ria. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna

Calm Clarens
Anina A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons was meer as tevrede, nadat ons vorige blyplek elders nie aan ons verwagtinge voldoen het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie, Anina. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet by ons. Hoop ons sien julle somer gou weer. Groete, Lorna.

Calm Clarens
Janneke B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

We only stayed one night but would definitely come back here. Lovely studio, a comfortable bed and has everything you need. Lorna and Mark were really welcoming and communication for checking-in/out was very smooth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you, Janneke. Hope to see you in the near future. Regards. Lorna

Calm Clarens
Lizzy R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eccentric, different, cosy and safe.

My husband and I visited unit 2 for our 3-year wedding anniversary in November 2022. The place did not disappoint. Loved the cosyness and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Thank you so much, Lizzy. You guys were amazing guests, and we hope to see you in the near future. Regards, Lorna

Calm Clarens
Tania G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, gemaklik, gerieflik, fantastiese smaak en lieflike mense!

Verwelkomende spasie - gereed vir ons aankoms. Gemaklike en gerieflike spasie om in oor te bly. Fantastiese smaak en baie smaakvol ingerig. Lieflike, toeganklike gasvrou met goeie kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Tania. Dit is so gaaf van julle. Ons is bly ons kon julle gelukkig maak as gaste. Groete Lorna

Calm Clarens
Desmond H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Ons sal beslis weer hier kom bly. Die ligging is uitstekend. As jy van bietjie rustiger verblyf hou, is hierdie perfek! Dis bietjie weg van die geroesemoes van al die naweekgaste, maar naby genoeg om binne 3 minute by die middedorp te wees. Die eenheid was van die skoonste wat ons nog gekry het, selfs die yskas was silwerskoon. Lorna en haar man is aangenaam en het ons met elke navraag gehelp. Die kaggel was 'n bonus want dit het bietjie koel geraak. Dit was ook lekker sonder 'n TV, vat maar 'n speaker/tablet saam as jy bietjie musiek soek. Die dekor is baie interessant. Die WiFi werk ook, al is dit beurtkrag en dit maak die lewe bietjie makliker. Ons het ons klein gasstofie saamgevat, maar, dit is deel van ons standaard toerusting wat ons deesdae saamvat met die beurtkrag as ons rondry. Anders kan jy 'n lekker braai maak en rustig kuier. Ons verblyf was baie genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie. Julle is dierbaar en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lorna

Calm Clarens
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars en baie lekker slaapplek.

Ongelooflik lekker met die eienaars gekuier die aand toe ons daar aan kom toe die krag afgaan. Die eienaars is baie vriendelik en jy kan sien dat hulle 'n passie het vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Calm Clarens se terugvoer

Baie dankie Petrus, hoop om julle gou weer te sien. Groete Lorna

Calm Clarens
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1cd13b3012d44503365e146c5f2cc638d1da8153b9a767942d4573caf239b632e56d2794681ced83167973e0cca3f9fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.50746891889 28.421608326984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem