- 11 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cambalala Guest House is in die hartjie van Knysna in die Paradise-buurt.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die beddens is met gehaltelinne oorgetrek en al die kamers het 'n yskassie, LED-TV, iPod-koppelstasie, kluis, WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien.
Van die kamers het hul eie balkonne wat 'n uitsig oor die pragtige inheemse tuin en kristalhelder randvloeiswembad tot by die strandmeer in die verte bied.
Veilige parkeerplek word voorsien. Daar is 'n wasgoed- en 'n lughawependeldiens op versoek teen ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ninja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Cambalala Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang