Cambridge Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby openbare vervoer, en Sentraal Rondebosch met winkels, banke, kroeë, restaurante, kitskoseetplekke en ander geriewe geleë. Veilige parkeerplek is by die bespreking ingesluit.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis-area is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, koffiemasjien en ketel. Die ateljee het groot, werkende vensters wat dit baie sonnig maak.

Die eiendom is baie veilig met 'n elektriese heining en afstandbeheertoegang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cambridge Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R449 R404 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false