LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cambridge Studio | LekkeSlaap
+12

Cambridge Studio

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Cambridge Studio
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeremy C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy C
Enkelreisiger

Great place to stay at.

Good experience. Very neat and tidy.

Hettie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek daarvan verwag het.

Dit was ideaal vir die doel waarvoor ons dit benodig het. Die woonstel is netjies en goed ingerig. Die koffie was 'n bonus!

Abel J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Die plek was netjies, skoon en gerieflik en ook baie sentraal geleë. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer van Cambridge Studio gebruik maak as ons weer Kaapstad toe kom.

Tania F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute jewel.

Wesley met us at the entrance and his handshake and smile immediately made us feel welcome. We were impressed from the moment he opened the door and showed us around. This is a wonderful, spacious self catering studio. The kitchen is well stocked with everything one could possibly need. We enjoyed our meals at the dining table. The bed is very comfortable and the bedding smelled nice and fresh, so did the lovely soft towels. The bathroom had a bath/shower and hot water was instantly available.The studio was well positioned for our needs.There is also safe parking behind an electric sliding gate.We would most definitely love to stay here again!

Emile K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Emile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam. Alles was skoon en netjies.

'n TV in die woonstel sal die verblyf net soveel aangenamer gemaak het. Hoef nie al die DSTV kanale te he nie, net die belangrikstes soos bv. nuus ens. Iets wat wel gepla het is dat daar nie veilige parkering binne die kompleks beskikbaar was nie. Om buite in die straat te parkeer is beslis nie goed vir 'n persoon se gemoedsrus nie. Met my aansoek het ek pertinent gevra vir parkering agter veilige heining, hoef nie noodwending 'n toesluitmotorhuis te wees nie. Die trappe het ook wel gepla veral met die bagasie. 'n Huisbak sou welkom gewees het.

was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryan-weg 7, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuZx995xfjVGwoIb0QyjBqkQPPLVM1Rfzo8voNWK6gtjjt8WNUH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Ryan Road Rosebank 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.954334 18.472365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!