Camelot Guest House & Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion.

Camelot Guest House & Apartments beskik oor 15 selfsorg-eenhede waarvan 13 tweeslaapkamer-eenhede is en 2 drieslaapkamer-eenheid is. Ons 7 grondvloer-eenhede het hul eie privaat tuin. Hierdie 4 tweeslaapkamer-eenhede beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Ons het 6 tweeslaapkamer-eenhede op die eerste verdieping en daar is 2 driekwartbeddens in elke kamer. Al 13 tweeslaapkamer-eenhede het 2 badkamers. Die drieslaapkamereenheid het 'n koninggrootte-bed, 4 driekwartbeddens. Alle eenhede het 2 badkamers met stort- en badgeriewe. Elke kombuis is al die eenhede is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en kookgerei.

Ander geriewe in elke eenheid sluit 'n braai-area, 'n TV, DStv, WiFi, lugversorging en 'n kluis in. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Daar is besienswaardighede soos die Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes Universiteit se Botaniese Tuin, Potchefstroom Gholfklub, Mooirivier Mall en die Buffelsvlei Wild Animal Park naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camelot Guest House & Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]