Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelot Guest House & Apartments

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Camelot Guest House & Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Linette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, personeel gasvry en behulpsaam.

Uitstekende diens, baie skoon en netjies. Beddens gerieflik. Uitstekend geleë. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K
Gesin met tieners

Mooi plek. Smaakvol. Goeie ligging.

Skoon en netjies. Lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly, dis ons tweede besoek. Ons kom elke keer terug.

Baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Enkelreisiger

Dit was die moeite werd om by Camelot Guest House & Apartments te bespreek.

Heerlike, veilige, en rustige kompleks. Die area is pragtig en boomryk en ons geskiedenis is genoeg om jou besig te hou vir ure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne, gerieflik.

Ons het lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies, sal graag weer in die toekoms wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda L
Saam met vriende

Wondelik.

Eenheid is pragtig en stylvol, baie netjies, lekker ruim, en personeel en diens is wonderlik. Dankie, sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Besigheidsreis

Fantasties.

Netjies. Veilig. Vriendelike staf. Kort net lig onder afdak waar braai. 10000 aanbeveling vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met vriende

Wonderlik en skoon. Baie gerieflik ook.

Dit was maklik om die plek te kry. Die besonderhede soos dit op die webtuiste verskyn het, is akkuraat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon W
Saam met vriende

Wonderlike ervaring!

Wonderlike ervaring, dit was net ongelooflik warm. Kamers kan moontlik lugverkoeling kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G
Gesin met tieners

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf baie sentraal aan ander dienste in Potchefstroom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Dienslewering van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place but you need more towels, and rugs next to the beds as it is very cold. And somewhere to put your luggage other than the floor.

Nice place. Found it to be quite pricey. But you need more towels. Small rugs next to bed as it is very cold. And a luggage bench.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf.

Sou net verkies het om darem iemand van ontvangs te kon sien, alles word oor die foon gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie M

Aangenaam.

Netjies en skoon. Veilig en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

"Home away from home".

Ons groep ouers het heerlik gekuier en alles gehad wat mens nodig het om 'n klomp rugby seuns te voer, gelukkig en gemaklike te hou. Osn sal beslis weer hier boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne P
Gesin met tieners

Netjies en skoon, kombuis kan beter toegerus wees.

As 'n gesin in Potchefstroom vir die naweek vir sport, is die ligging ideaal en die akkommodasie en kliëntediens goed. Die kombuis kan doen met meer glase en die DStv-kanale kan meer sportkanale insluit. Dit help ook nie dat raserige bure nie die reëls nakom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaydine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydine S
Saam met vriende

Amazing

Was really amazing. The pricing is good, the unit is so clean with lovely finishes. Security was friendly and helpful. Overall just amazing, we will be staying here again going forward.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Saam met vriende

Very neat.

Very neat house. Bedding and cutlery of high standard. Not even load shedding affected our stay. Excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail E
Gesin met tieners

Baie gemaklik en waarde vir geld.

Net 'n grillrige, baie vinnige spinnekop wat my bietjie ontstel het in die sitkamer. Die skuifdeur was oop, so dis die natuur en nie eienaar se toedoen. Ek reis gelukkig met 'n blik doom, want ek hou nie van spinnekoppe nie. Alles is pragtig en netjies en ek is definitief weer op pad, aangesien my dogter nog 3 jaar in Potch moet studeer. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met vriende

Absoluut uit die boeke.

Heerlike, rustige omgewing. Skoon en netjies. Was gerieflik met 2 klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Banie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, skoon, goed geleë en gasvry.

Hierdie was die tweede keer waartydens ons moes oorslaap in Potch. Ons het op Camelot besluit omdat die ligging ideaal was en die verwysings op Lekkeslaap goed was. Nodeloos om te sê, alles was presies soos die webblad dit beskryf het. Ons het heerlik geslaap, veilig gevoel en 'n heerlike ontbyt in ons kamer genuttig. Dit alles nadat Waldo ons baie tuis laat voel het met ons aankoms. U kan hierdie gastehuis beslis gebruik. daar is niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Die woonstel was netjies, "classy" en baie modern.

Ons moes vroeër inklok en die personeel het ons vriendelik gehelp. Met aankoms het hulle ons baie gasvry behandel. Dit was regte waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette E
Saam met vriende

Woonstel was baie lekker ruim en 'n ontspanne atmosfeer.

Camelot Guest House & Apartment woonstel is pragtig gemeubileerd. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het nie internet gehad nie, maar die hulp van die jongman by ontvangs was ongelooflik. Die bedlampe het nie gloeilampe in gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Gerieflik en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Camelot is in 'n goeie area geleë, naby die dorp en universiteit, maar ook nie te raserig nie. Ons dink net die eetgerei, breekware, potte en panne ens. is bietjie min vir vier volwasse gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle L
Gesin met tieners

Baie ruim, netjiese eenheid.

Eenheid is ruim en smaakvol gemeubileer. Heerlike kuierstoep met braaigeriewe. Bestuur het seker gemaak dat ons maklik in-en uitklok. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B

Ruim en super netjies.

Ek is pedanties oor netjiese skoon verblyf en dit is presies wat ons by Camelot gekry het. Julle sien ons beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan W
Gesin met klein kinders

Baie skoon, baie hulpvaardig en deeglik in hulle kommunikasie.

Dit was ons derde keer wat ons in Camelot gebly het. Alhoewel meeste mense sal se dat dit duur is, is dit vir ons waarde vir geld. Kamers is uiters netjies en skoon nog elke keer. Kommunikasie van bestuur is baie professioneel en deeglik. Kamers bevat alles wat nodig is vir 'n baie luukse gemaklike verblyf en buite tuin is baie gerieflik want ek het een klein kind en een amper tiener. Ek sal elke keer terug keer na Camelot vir hulle gasvryheid en absolute skoon en gemaklike eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Aangenaam verras - skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ruim vertrekke, groot badkamer met 'n bad en 'n toilet. Groot kombuis en leefarea. Eie tuin met braaigeriewe. Al negatief is dat die TV met WiFi werk. Ons kon glad nie TV kyk nie a.g.v. swak sein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte T
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie gerieflike plek as mens vir jou kinders by NWU gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello H
Saam met vriende

Awesome.

Only for clean freaks. This is a nice and clean place. Everything you need is there. Friendly staff members.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet G
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld, dankie.

Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Dear Hd G,
Thank you for taking the time to review us at Camelot Guest House & Apartments. We pleased that you enjoyed your stay and that you found our facilities value for money.
We look forward to welcoming you back for more of the same fantastic service.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Edna K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles onder een dak, perfek.

Baie lekker verassing, netjies skoon baie behulpsaam, goeie ligging, baie goeie diens ontvang. Boek al klaar volgende bespreking. Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Goeie dag Edna,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Vriendlike groete
Ulrike

Camelot Guest House & Apartments
Burnie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnie N
Besigheidsreis

Die huislike bekendheid en atmosfeer het dit maklik gemaak om rustig to kon slaap in 'n nuwe omgewing.

Die ruim kamers en leefarea het dit maklik gemaak om ons reis geselskap te akkommodeer. Die selfsorg aspek het ons toegelaat om ons self te kon onderhou sou ons wou. Ons sal verseker weer van Camelot se fasiliteite gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Dear Burnie N,
Thank you for taking the time to review us at Camelot Guest House & Apartments, we pleased to have hosted you and your traveling parties. We will be sure to share your kind words with the rest of the team.
We look forward to your return in the near future.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Jacqui C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui C
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Die woonstelle is baie netjies en goed toegerus. Kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Dear Hannes C,
Thank you for taking the time to view us at Camelot Guest House & Apartments. We pleased that you found our apartments neat and well equipped for a pleasant stay.
We look forward to welcoming you back to Camelot Guest House & Apartments in the near future.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Karen D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen D

Effe teleurstellende verblyf.

Ons het die naweek saam met ons studente seun daar gewoon. Die kombuis is baie skraps toegerus en beslis nie ingerig om self kos te maak nie. Daar is slegs drie koffie bekers. Die braaiplek wat adverteer word, staan redelik ver vanaf die woonstel, met geen sitplekkies naby nie. Om die waarheid te sê, dis langs die parkeerplekke, en nie regtig geskik vir 'n gesinsbraai nie. Ons was nogal teleurgesteld, ons seun het verjaar, en wou bietjie kuier met hom. Ons het toe liewer gaan uiteet. Die tekort aan water het nie bygedra tot ons vreugde nie. Ek voel die gastehuis moes 'n plan gemaak het, ons het immers baie duur betaal om daar te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met tieners

Camelot se personeel is baie vriendelik. Ek hou van die ligging. Binnehuisversiering hoogste gehalte.

Plek oor die algemeen baie netjies. Van die wynglase en bekers was half gewas gewees. Hulle het 'n braai-area, maar geen braaitoerustings soos bv. 'n braaitang nie. Weereens die vriendelike personeel en ligging, sal maak dat ek weer Camelot se dienste gebruik. Net aan bostaande goed aandag gee, dan geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Gesin met tieners

Baie netjies.

Het al hier oorgeslaap, baie netjies. Dit was net 'n probleem toe die vorige mense nie 10 uur wou uit nie en ons moes wag tot 3 uur, want die eenheid moes toe eers skoongemaak word nadat hulle 1 uur daar uit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Naby geleë aan universiteit, moderne verblyf wat netjies en skoon is. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Goeiedag Oliver,

Baie dankie vir die posetiewe resensie.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
U moet 'n heerlike dag verder hê!

Vriedelike groete
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Arina W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina W
Gesin met tieners

Gemaklik, veilig, netjies, naby alles met vriendelike diens.

Dit is my derde keer dat ek daar bly en ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Goeiedag Arina,

Baie dankie vir die posetiewe resensie.
Ons hoop om u weer vinnig te sien!
Geniet u dag verder en sterkte vir die week.

Vriendelike groete
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Annemarie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D
Saam met vriende

Fantasties.

Baie netjies en groot eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Segametsi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segametsi M
Gesin met tieners

Great place to visit.

The place is nice and quite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie mooi luukse eenhede. Geskik vir 'n gesin met klein kinders. Lekker tuin en ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie F

Ongelooflike verblyf vir dit wat ek betaal het!

Ek dink regtig dat dit 'n ongelooflike netjiese plekkie is, stil en goed versorg. Ons is baie vriendelike ontvang deur ons gasvrou wat bereid is om tyd aan ons af te staan sonder om oorhaastig te lyk om van ons ontslae te raak. As ek weer gaan, is dit die plek waar ek sal bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Goeiedag Chrissie,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor u het u verblyf by ons so geniet.

Ons hoop om u gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Chanel en die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Marnelda D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelda D
Gesin met tieners

Luuks, netjies, skoon, gerieflik, veilig.

Wat 'n pragtige plek. Ons het 'n familie-eenheid bespreek. Dit was soos 'n huis. Wens ek kon intrek. Netjies, modern, heerlike beddegoed en matrasse. Baie spasie en pragtige kombuis. Sal vir seker weer hier bespreek. Vriendelike diens en deeglike inligting verskaf aangaande sleutels en betaling. Puik plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Goeie dag Marnelda,
Ons is baie bly om te hoor u het so lekker gebly. Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit opreg baie. Ons kan nie wag om u weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Geniet u week verder!
Vriendelike groete,
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Elizabeth M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met tieners

Gerieflik, baie netjies en baie sentraal geleë.

Het heerlik gebly. Woonstel baie netjies met alles wat jy nodig het. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly met die volgende Aardklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld. Alles baie netjies met alle benodighede.

Baie goeie waarde vir geld en baie veilig. Alles was baie netjies vanaf die linne tot kombuisware. Alle benodighede is daar om verblyf gerieflik te maak. Die WiFi het soms bietjie gesukkel, maar was nogtans 'n bonus. DStv ook 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Absoluut fantasties.

Die plekkie is beautiful en gemaklik. Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Hello Yolanda

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Ek sal vandag nog die faktuur stuur.

Ek hoop om u gou weer te sien.

Groete
Chanell
Die Camelot span

Camelot Guest House & Apartments
Elsjené S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjené S
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf, netjies, skoon en modern.

Heerlik gebly. Bitter netjies en skoon. Fantastiese diens. Baie beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Baie netjies en goed geleë.

Baie netjiese verblyf, sal baie gaaf wees as daar waaiers in die kamers is dit nogal warm gewees, anders was dit baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camelot Guest House & Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Die waaiers vir die kamer is reeds bestel. Installasie sal binnekort volg.
Vriendelike groete
Hameed

Camelot Guest House & Apartments
Liane P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P
Gesin met tieners

Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Fantastiese selfsorg-akkommodasie. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Gesin met tieners

Hoogs tevrede.

Ek en my gesin was hoogs tevrede met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristin D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike slaapplek.

Was ongelooflik skoon en modern, baie lekker geslaap, kan dalk net 'n voorstel maak dat daar waaiers in die kamers gesit word. Potch raak nogal warm, maar ons het reeds weer daar plek bespreek en sal nooit weer iewers anders slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Alles perfek.

Ons was baie ingenome en verras met die pragtige netjiese eenhede. Alles luuks. Die vriendelike ontvangs wat ons van die eienaar Hameed en bestuurder Yvonne ontvang het was 'n pluspunt. Sal vir seker weer daar oorbly. Waarde vir geld en ongelooflik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D
Saam met vriende

Netjiese en goed toegeruste eenhede met goeie diens.

Perfekte selfsorg verblyf wanneer mens bietjie eenkant wil wees en weg van die geharwar van aktiwiteite rondom en naby Die Bult tydens Aardklop. Sal Camelot enige tyd kan aanbeveel vir iemand wat hou daarvan om hul eie ding te doen en nie tydgebonde te wees tov etes ens. nie. Daaglikse skoonmaakdienste ook 'n groot aanwins. Ons sal definitief weer van Camelot gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes & Ena T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes & Ena T
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf. Goed geleë. Waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom en tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en prakties. Baie goed geleë in Potchefstroom naby die Bult en NWU Kampus. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Gesin met tieners

Die verblyf kan aanbeveel word.

Baie veilige verblyf en uitstekende waarde vir geld. Die plek was pragtige mooi en skoon en sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniëlle E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle E
Saam met vriende

The apartment was stunning! We enjoyed ourselves thoroughly and definitely recommend staying here!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa H
Gesin met tieners

Beste gastehuis waar ek nog gebly het.

Baie netjies, skoon, ruim, goed ingerig. Vriendelike ontvangs. Goeie ligging naby aan Mooirivier Mall. Kan definitief Camelot aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand C
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en ruim verblyf.

Het net een nag oorgebly, maar sal definitief in die toekoms weer gebruik as moet oorslaap en tarief was ook billik vir waarde wat ontvang is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina W
Saam met vriende

Lieflike 3 slaapkamer-eenheid. Veilig. Baie geniet. Nuut gebou.

Lieflike, nuut geboude 3 slaapkamer-eenheid. Veilig in 'n kompleks. Naby aan kampus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renalda S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Gesin met klein kinders

Baie stylvol, netjies en gemaklike verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 64, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5Mjk0OTA2LTNiOWYtNDU4My05M2YzLTE0YThkNWZkOGRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 64 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.70871757103 27.093653082848