Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canary's Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Canary's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Herman, julle terugvoering word opreg waardeer. Opregte terugvoering maak dit altyd maklik vir ons om ten alle tye te verseker dat ons diens van uitsonderlike gehalte lewer. Dankie dat julle gawe en ordentlike gaste was en die woonplek in 'n baie netjiese toestand gelaat het. Ons waardeer dit altyd opreg.

Canary's Nest
Annelise D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Enkelreisiger

Heerlike en baie veilige verblyf.

Dit was 'n heerlike kuier met baie veilige parkering, Clem en Petra was wonderlik en het moeite gedoen om my tuis te laat voel en seker te maak dat ek alles het wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Annelise, ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons glo dat terugvoering, negatief of positief, altyd verseker dat ons die beste dienste lewer aan ons gaste. Ons is baie bly om te verneem dat jy jou kuier by Canarys Nest geniet het.
Groete
Clem en Petra.

Canary's Nest
Frik V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies gewees.

Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Frik baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle terugvoering maak dit maklik om te verseker ons kan die beste diens lewer vir ons gaste. Baie dankie dat julle netjiese gaste was en die woonplek baie netjies agter gelaat het. Groete,
Clem en Petra.

Canary's Nest
Veronica V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Enkelreisiger

Uitstekende gasvryheid, pragtige en gerieflike plekkie, voel soos huis.

Veilige plek vir alleenreisigers, gasheer het my werklik spesiaal laat voel. Aanduiding was baie duidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Veronica
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer alle terugvoerings altyd opreg en sodoende kan ons verseker dat ons gaste ten alle tye die beste diens asook akkommodasie ontvang. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Petra

Canary's Nest
Carina W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese slaapplek.

Die verblyf is perfek vir 'n vinnige oorslaap in Rustenburg. Veilige area, skoon en netjies. Die eienaars gaan uit hul pad om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Carina, julle terugvoering word opreg waardeer. Terugvoering maak dit maklik vir ons om dan ten alle tye 'n hoë standaard te handhaaf.
Groete

Canary's Nest
Alta S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Besigheidsreis

Puik.

Het baie lekker geslaap - rustigheid en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Baie dankie Alta. Terugvoering is vir ons baie belangrik om sodoende altyd goeie diens vir ons gaste te lewer.

Canary's Nest
Manie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie K
Enkelreisiger

Fantasties, sal weer daar oorslaap.

Die kamer het alles in wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Manie, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg wardeer. Dit maak dit baie maklik vir ons om ten alle tye op terugvoering te reageer omdat die gaste se behoeftes dan ten alle tye na omgesien kan word. Dit was vir ons 'n voorreg om jou as gas te ontvang het. Baie groete, Clem en Petra.

Canary's Nest
Suzanne B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B
Enkelreisiger

Baie lekker rustig.

Dit was baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Suzanne jou terugvoering word opreg waardeer. Dit is belangrik dat ons gaste gelukkig is en ten alle tye veilig voel. Dit was 'n voorreg vir ons om jou as gas by ons instansie te kon laat inwoon.
Groete
Clem en Petra.

Canary's Nest
Heleen V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Enkelreisiger

Veilige omgewing en puik waarde vir geld.

Die eienaars het die moeite gedoen om my vooraf te kontak om navraag te doen oor my behoeftes tydens my verblyf. Ek het veilig gevoel in die omgewing en die gastekamer was volledig toegerus met als wat nodig is. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Beste Heleen baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog op prys gestel en verseker dan dat ons ook ten alle tye goeie diens aan ons gaste bied. Ons hoop jy maak weer van ons diens gebruik in die toekoms.
Groete,
Clem en Petra

Canary's Nest
Francois H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Besigheidsreis

Kuier was baie lekker, plek is baie skoon en eienaar doen moeite om beste diens te lewer.

Hoogs tevrede met verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Dit verseker dat ons ten alle tye verblyf van hoë gehalte kan aanbied.

Canary's Nest
Hilda N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.

Baie dankie vir baie aangename verblyf, goed geleë in 'n veilige omgewing. Die kamer is baie funksioneel ingerig en die diens voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Baie dankie Hilda, terugvoering word altyd opreg waardeer. Slegs met terugvoering kan ons altyd verseker ons gaste kry goeie diens. Groete, Clem en Petra.

Canary's Nest
Kerry D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean room and bathroom and the hosts are fantastic!

Airy and spacious room that is absolutely spotless. Safe parking for vehicles. The hosts are exceptional and very accommodating, they went out of their way to make our stay enjoyable. I'd recommend it to anyone looking to stay over in that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Besigheidsreis

Peaceful.

What a lovely place. Room is spacious and cool. I relaxed after my training in the lovely garden. Will surely stay there every time I am in Rustenburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canary's Nest se terugvoer

Dear Anna-marie,
Hope you are well. We sincerely appreciate your feedback. Thank you for being an excellent guest, respecting our accommodation and leaving the room in a very clean and tidy state. We shall continue to maintain a high standard of accommodation. Hoping to see you soon.
Have a blessed day,
Petra and Clem

Canary's Nest
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canary-laan 61, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMzgyODY0LThlMGQtNGQyNS05OGM5LWM3NDA0ODA3NjA4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 61 Canary Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.703615655374 27.240735175463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem