Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canvas Collective Africa

Tentekamp
Hemel en Aarde Valley Luxury Tent
Vanaf
Vanaf R8 778
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 luukse tente wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die tente is van seil gemaak en het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër, staanwaaier, japonne en 'n koffiestasie. Elke tent het buitesitplek waar gaste agteroor kan sit en die omliggende bosveld kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet, voor hulle bespreek, navraag by die verblyf oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen Oakes-plaas, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9d506e45714eb626e9fad2e649e33ee193bbed7c8d77bd4600dab21875d1ff9bffb49b623165477102947f92ea29697510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 2 mense Glen Oakes Farm Hemel-en-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.360668 19.446042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem